oulik, ek giggel my depressie sommer weg, gooi nog, ek lyk diep besig, soos n baas betaam. ek het my dagboek vir more laat slear want dike baas is besig met n dringende projek. ek moet die beste chase scene uitkyk. dis mos wat base doen. dit, en fokol.
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Epic. Die enigste action wat dit top is 'Who Killed Captain Alex?' – http://www.youtube.com/watch?v=BymeLkZ7GqM
En 'n reminder aan een van die awesomste music videos van alle tye – Beastie Boys, Sabotage – http://www.youtube.com/watch?v=z5rRZdiu1UE
befokste, want daar is geen car nie?
Befok, Wanne kom die full-length movie uit?
Fokken awesome
Android – Dit kom uit die 70's movie – Hard Streets
Die res is hier:
http://www.youtube.com/watch?v=dovcDC…
http://www.youtube.com/watch?v=JpsteP…
http://www.youtube.com/watch?v=dxUEsU…
Fok tog
Hier is regte links
http://www.youtube.com/watch?v=dovcDCWRlgA
http://www.youtube.com/watch?v=JpstePSoQV4
http://www.youtube.com/watch?v=dxUEsUobX-o
oulik, ek giggel my depressie sommer weg, gooi nog, ek lyk diep besig, soos n baas betaam. ek het my dagboek vir more laat slear want dike baas is besig met n dringende projek. ek moet die beste chase scene uitkyk. dis mos wat base doen. dit, en fokol.
Epic…. Avatar was amper so goed gewees….
dunno why dit my aan corne en twakkie lat dink…
@matt – die kar is in die parking lot !!!!