Daai blerrie bakkie…

In Spec-takel deur griffin33 Eiertjies

Avonture van zeffers in ‘n Hilux bakkie. Aquaman het so bietjie op sy moer gekry. Daar is pille vir domgeit. Mens noem dit Smarties.

Hierdie mense het obviously fokol daarvaan in hulle dorp:

Pic 1

Pic 3

Pic 4

Pic 5

Pic 6

Pic 7

griffinDaai blerrie bakkie…

Comments

  1. Vrye Denker

    Ten minste het hy in reverse. Ek het al op thechive.com 'n foto'tjie gesien waar die ou sommer bakkie eerste die water in boender. Alles behalwe sy boot het toe binne in die water beland.

  2. Smee

    Hy kom seker van Australie af. Hulle strate lyk mos deesdae so.

  3. Ou Dedoos

    Iemand wat die plek herken, laat weet asb waar dit gebeur het, toe !

  4. Zepher

    Pleks klierkop vir sy goose geuister het toe sy tune " vir wat wil jy n Double Cab koop ons sal beter af wees met n Camry… jy gaan net kak aanjaag met daai ding… ek gaan hom nie kan bestuur nie…"
     
    Dis toe hy die groot fout maak en sê "Cry me a phucking river!" 
     
    EN DIS TOE PRESIES WAT GEBEUR HET

  5. David

    Fokken buitelugmannetjie se planne het kak uitgedraai, hehehehe, dom poes

  6. LanieBra

    Daai binnekant gaan nou nooit weer lekker ruik nie…

  7. Gezorm

    Ek kan die roes op die fotos sien begin, ek gee daai bakkie 6 maande

  8. Jaap Ploes

    Dis by Millers Point op die pad tussen Simonstad en Kaappunt.

  9. Doosdief de Lange

    Brannewyn het nie brieke nie!!!
    Kan net 'n WP ondersteuner wees!!!

  10. I&J

    Die man wou iemand help om sy boot te launch. Gewoonlik gebruik die ouens daar twee bakkies of 'n trekker want dis so steil. Die marabs het gedink sy bakkie is sterk genoeg en afreverse. Dit is toe daar wat die low-lux se tekkies op die seegras gly en hy sy kar se onderwater vermoëns toets. Terloops, die kar is afgeskryf.

  11. Jakes

    Ek het ook 'n Hilux en ek drink ook, maar hierdie kak het ek nog nie getraai nie.

  12. Bakstein

    Kom ons duik,
    kom ons duik,
    kom ons duik my bakkie uit!

  13. Poeskop

    Dit kan NET 'n dom Belville kont wees wat sulke kak aanjaag. FOK hulle is tappets!!!!

  14. Poeskop

    En check daai mags!!!! In die Kaap is dit ge-fokken-woonlik 'n CY poes. Engineers vat jare om 'n kar te ontwerp, maar DIE konte scheme fok dit, ons herontwerp en sit vet tekkies en al daai kak op hulle karre…..hulle is FOKKEN af……

  15. Prof. Bokdrol

    Of hy maak 'n grap met die Junkmail ad, of hy is genuine fokken onnosel om dieselfde foudie te gebruik om die ding te probeer smous wat reeds die hele Internetwebtubes vol lê (gegewe sy geskiedenis van duikboot speel met die ding sou ek raai opsie 2 – hy is genuine fokken onnosel.)

  16. Dirk Diggler Diktros

    Roses are red;
    Violets are blue:
    Hoekom is my bakkie
    Nie soos James Bons s'n nie Toeee??  is dit omdat ek n koffen mod flont is? Of my mamma my oupa genaai het en toe is ekke daar ??Noem my Garp, nie Karp nie, Garp – ne Prof?

  17. Monex

    Dit is miskien skadeloos maar ek dink nie enige toetse is al gedoen om die skadelikheid al dan nie teen aanhoudende blootstelling van poepe waar aanvaarbare vlakke van metaan en swawel en wat te moer ook al verder oorskry word te bepaal nie.

  18. Gezorm

    Laat my dink aan die een, " do not hold you farts in they tend to travel up your spine and thats where shit ideas come from"

  19. Monex

    Vat so Johnny roer haar – wens net sy kan lees hoe die mense oor haar voel. Weet jy dis mense soos jy wat dink hulle kan ander ver oordeel miskien moet jy maar self die bybel gaan lees!.Sterkte aan Jurie hulle ek is so bly Esmarie het gekry waarna sy gesoek het nou moet sy skottelgoed by die Hospice gaan was!..

  20. Poeskop

    Monex, VEROORDEEL is een woord…….en ek dink jy rook pappegaaislaai met al DIE kak wat jy kwytraak…..fokkof liewers

  21. Marion J. Woodard

    Dit is miskien skadeloos maar ek dink nie enige toetse is al gedoen om die skadelikheid al dan nie teen aanhoudende blootstelling van poepe waar aanvaarbare vlakke van metaan en swawel en wat te moer ook al verder oorskry word te bepaal nie.

  22. Monex

    ….Ek het die afgelope naweek weer gesien hoe vals agteraf en pleinweg net skeinheilig mense is nie..Ek was al baie in die moeilikheid oor goed wat ek gese het goed wat ek nog nooit skaam was om vir jou in jou gesig van jou te se nie. Dit pis my bitter af wanneer mense agter jou rug loop en strooi praat van jou en dink hulle is die gode en niemand gaan herhaal wat hulle van jou te se het nie..Een van die redes hoekom ek die stof van Gauteng van my voete kom afskop het is omdat ek disillusioned geraak het met die vals skeinheilheid van Gauteng en sy mense.

  23. willie Damage

    watte fok Monex ? 
     
    trap die petrol !! , die belville breker het duidelik n paar bradies gehaad , ek weet hoe lyk daai slipway [no pun intended]  hys kak styl met n kak skerp draai , die ou wou seker sy goose impress of so fokkin stupid iets ! as jy dom is moet jy kaaaaakkkk jou naai !

  24. Bulperd

    Mamma hou vas my fokken Bier dan wys ek jou wat die 4X4 Kan doen  –   DOM FOK

Gooi Comment