Daaglikse Dose

In Park soos 'n poes deur griffin1 Eiertjies

Jy check daai mense wat daagliks soos ‘n kont parkeer be it by jou graft, jou woonstel of die bottelstoor waar jy vinnig in pop om ‘n paar dumpies of ‘n bottel brannas te gaan aanskaf elke middag net voor 5 om jou kak dag by jou graft te vier… hierdie is een van daai naaiers!


This asshole parks next to me at the office. I have asked her nicely to park straight a few times. Now it’s time for payback!

If she parks like this at the office how does she park in public parking lots?

Thanks Candice.
Send this link to the entire office. You might just find that you are not the only one who dislikes this kak parking!!

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinDaaglikse Dose

    Comments

    1. Vaal Donkie

      My parking by die werk is ook so in ‘n hoek. AL wat ek doen is om in te reverse en dan met die passassierskant UITERS naby die muur te stop.

    Gooi Comment