Checkers se back to school specials

In Spec-takel deur griffin11 Eiertjies

Checkers se back to school special op wynglase! Het die foto ook toevallig in Pretoria-Wes geneem.

Edrich

back to school

Deel met jou tjommies!

    griffinCheckers se back to school specials

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Cogito sumere potum alterum – "Ek dink ek moet n bietjie meer fles vat…"  (I think I'll have another drink.) Karp.  Ek dink iemand moet wel wynskool toe gaan, was self daar.  Dis moes n ander naam vir Rehab?  Daar waar hulle jou mooi leer om uit die hangkas te drink.

    2. Jakkals®

      Vat my terug na my skool dae toe… Net jammer ons moes papsak in jou spacecase wegsteek…

    3. Jakes

      Ek wonder of het hulle nie dalk 'n Back to School spesial op hulle Klippies en Coke nie. Fokkit maar skool raak darem lekker.

    4. Zepher

      Skool Dae- Puisies pop, worry wat girls van jou dink en Zorba met Fanta drink.

    5. Bulperd

      Wynskool ! Dronk tronk Rehab wat de fok dit is waar jy eers leer drink as jou toppie jou na twee jaar in army stuur om uit te droog vir vwarsiti Wat de fok het hulle gedink dat ek so ophou suip op RAU Die geel apteek het daai tyd n terug koshuis toe special op overmeer vir R18 n sak gehad

    6. Vlaknaai

      Jirre , verlang ek nou na die papsak dae ! Ruk die kraan uit die blink merrie uit , en poes hom 2 apple bibo's !! Heerlik 

    7. Me

      Jirre, verlang ek nou na leestekens toe ek Bulperd se post lees!

    8. willie Damage

      mmmmm , verlang ek nou na daai Overmeer latoes …..

    9. Prof. Bokdrol

      Fok wynskool – in 2011 is dit speenskool vir my, 'n maand na Nuwejaar voel ek steeds bewerig. Maar dit lyk na 'n befokte skool in elk geval; jammer daar was nie sulkes in my dae nie.

    Gooi Comment