Blast from the past virrie metalheads: Slayer

In Fokken Main Videos deur griffin26 Eiertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinBlast from the past virrie metalheads: Slayer

    Comments

    1. dirk diggler diktros

      wie kan dit flou my ou.  klink soos die grafsteen sangers op kak amphetamines afgerond met vrot mushrooms.  mos.

    2. Prof. Bokdrol

      Mmmm – musiek is nou nie heeltemal die Adagio uit Wolfie se Gran Partita nie, maar die video is in elk geval bewys dat daar baie fokken minder intelligente lewe op hierdie planeet is as wat ons nog ooit gedink het…

    3. pop

      Fokken classic – jip, wat 'n blast van die past. Oom Rodney het gesê ons mag nie na Slayer luister nie – toe koop almal Slayer LP's. Wat het van oom Rodney geword?

    4. Poeskop

      Jissis, lyk vir my soos 'n klomp jags katte op warm sinkplate!!! Ek's nou so moeg dat ek weer 'n naweek nodig het!!!!!

    5. Langlat

      Fok en hulle het my altyd vertel die Hel is 'n kak plek…….

    6. dirk diggler diktros

      slayer moet liewer terugfok na waar hulle vandaan kom, en hul vorige werk. metal nie vir hulle nie, as n ou so daaraan dink en kyk, niks in die oudio of visiuele mediums werk vir die dose nie.  professionele boemel miskien. ta-ta.  try simon op pip-idol

    7. Boudkaas

      Dankie mense….  Ekt lanklaas so hard gelag vir 'n video.  Die trane loop nog!!  Fokkit dit is classic!! 

    8. METALHEAD

      Fok al julle anti-Slayer mense en gaan luister na julle kak Justin Bieber kinderliedjies. Die beste deel van julle het julle pa's aan die gordyn afgevee, so fokof.

    9. dirk diggler diktros

      METALHEAD – vat asseblief jou videoclip en maak soos rokkof.  Hierdie band is lewende bewyse dat vliee mense kan bevrug.  Die Briel-susters het meer passie en emosie in hulle tunes.  Slayer eet snot.

    10. aldo

      dis kak snaaks!! ek sal nooit langer as 10sec in daai kerk kan staan sonder om te begin lag nie!!

    11. dirk diggler diktros

      verskillende bere hou van verskillende pere en geure. sela, amen, fin, fluit-fluit en dis die einde van die storie.  once WKJ

    12. Etter

      Dirk klein tril tos kop, jou moer man!  Slayer is die shit.  Loop naai die Briel susters se ou gekrimpte slote jou naaibox!  Shot vir die vid Griff, dis poescool!!!

    13. Simon le Bon

      Fokken brilliant vid!
       
      Heb kramp in me kake van het lachen….
       
      Slayer is al 30jaar awesome!!

    14. Dirk Diggler Diktros

      Etter – weet jy wat etter is?  Jy is sonner twyfel heeltemal reg.  Heeltemal reg vir die regering se hospitale se psigiatrie afdeling, waat hulle jou in n "straight-jacket" in a "padded" cell en papier / karton onderbroeke toesluit en jou gereeld – baie gereeld anti-psigotiese inspuitings en valium toedien om te probeer om jou psogotiese en meervoudige persoonlikheidsdisorder te behandel.  ek hoop hierdie comment word gepos want etter het dit nodig.  Etter, ek het empatie met jou pyn, het al mat sulke pasiente gewerk.  Dis nie maklik om jou tipe geestesafwyking te behandel nie, maar met ingrypended terapie en medikasie kan dit oor n jaar of wat beter begin gaan.  Alle sterkte.  Sien hierdie as opbouende kommentaar, en ek hoop die webmeesters sien dit ook so.

    15. Prof. Bokdrol

      Net ingeval daar dalk iemand is wat naastenby 'n halwe bloupers fok omgee, vandag is Johannes Chrysostomus Wolfgangus Theophilus Mozart se verjaarsdag! (en 'n prezzie van 'n kas Black Label quarts van my af vir die een wat weet waar die "Amadeus" bynaam vandaan gekom het – DDD hierdie een is spesiaal vir jou; toe nou, ons weet jy kan dit uitwerk, vra jou Griekse tjomme om te help…)

    16. Dirk Diggler Diktros

      Amadeus beteken "Love of God" of Liefde van God.  Dis die eerste keer in n brief aan Wolfie se ma gebruik deur Johannes Wieber, to hy dit vertaal het van Amadeo af. 

    17. Dirk Diggler Diktros

      P.S. Prof, Slayer se musiek is nog steeds hondkont.

    18. Prof. Bokdrol

      DDD ek is die keer net halfpad beïndruk – korrekte feite: "Theophilus" beteken "Love of God" in Grieks en dis wat Wolfie se trotse pappa hom gedoop het. Maar die feta-vreters was nou nie juis groot op opera in die laat 1700's nie, daar het basies fokkol musikaal daar aangegaan. Aan die ander kant was die 'Taljaaners heavy besig om die scene oor te vat, toe besluit Wolfie dit sal fokken cool wees om sy naam te verander om gat te kruip by sy gehoor (amper soos ons Bokkie van Benoni wat haar naam nou so onuitspreeklik opgefok het in Yankee-taal dat mens vergeet jy kon haar amper een aand by 'n straatbraai raakgenaai het…) In elk geval, so skakel hy toe dieselfde naam van Grieks na Latyn oor vir publisiteit en – siedaar! Theophilus word Amadeus. OK nou gaan JY vir MY 'n kas brewski koop van my keuse…Sagres, dankie!

    19. Prof. Bokdrol

      Terloops, as Pappa Leopold nou 'n stoere Germaan was het hy vir Seuna dan eerder dieselfde ding in Duits gedoop, nl. Gottlieb (Godsliefde) – dank fok Pappa Leopold het nie in Pitooria gebly nie…

    20. Dirk Diggler Diktros

      Prof B, Ek noteer graag as sulks.  Van straatnaai/braai gepraat, hier is n stuiwer:
      Animadvertistine, ubicumque stes, fumum recta in faciem ferri? – (By n braai)  Al ooit opgelet hoe, maak nie saak waar jy staan, die rook altyd in jou gesig trek ?

    Gooi Comment