Beplan jou 2011 leave days

In Watkykjy Tips deur griffin20 Eiertjies

Is jy al klaar gatvol vir 2011? Wil jy weet wanneer die volgende holiday is?

Moenie uitmis op moontlike af dae hierdie jaar nie. Kom ons help jou vinnig beplan. Ons het 'n Oultook Calendar aanmekaar geslaan met dae om te duik vir 2011 se  SA public holidays. Right click, save as en double click op die file en dit sal install in Outlook: WKJ_Duik_dae

Ons het ook 'n reminder gegooi vir die begin van elke maand wat 'n public holiday bevat, om jou te tune watse dae om af te vat sodat jy nie uitmis wanneer jou doosneus kollegas die gun probeer jump nie. Jy weet hoe dit is – daar is altyd een of ander poes wat die dag afvat wat jy gesoek het en dan is dit klaar te laat, want iemand moet die krane by die rioolplaas dophou 24/7. Dis nou bietjie geagte kollega doosneus se beurt om die kakpype op te pas.

Hier is 'n vinnige rundown van wat jy kan doen in 2011. As jy hierdie gids volg, hoef jy net 6 dae van jou leave te vat (so stuk-stuk). Dit sal jou met meer as genoeg vir Desember ook los, jy check? So jy kan elke maand af vat een of ander tyd en aan die einde van die jaar nie so fokken uitgeput en huilerig wees nie.

Maart:

Vat Vrydag 18 Maart af – Maandag die 21ste is for free (Human Right's day).

April/Mei:

Vat Dinsdag 26, Donderdag 28 en Vrydag 29 April af – Vrydag (22), Maandag (25), Woensdag (27) en die volgende Maandag (2 Mei) is freebies – Paasnaweek, Freedom Day en Werkersdag. Jy score 11 dae deur net 3 verlof te vat in April.

Junie:

Vat Vrydag die 17de Junie af. Die 16de is Youth Day.

Augustus:

Vat Maandag 8 Augustus af. Dinsdag die 9de is Vrouedag. Daai naweek is ook Oppikoppi. Dit kick ass om eers op 'n Woensdag by die werk aan geslenter te kom voor dit amper weer naweek is.

Desember:

In Desember val die 16de vir Reconciliation day darem op 'n Vrydag. Kersnaweek en nuwejaar druk ons weer 'n pit oor die naweke. Jy moet maar self besluit wat om hierdie maand te doen.

Wat van die ander maande?

Februarie is korter as die ander maande en gaan vinnig verbygaan, so moenie oor hom worry nie. Julie, September en Oktober is die outjies om voor uit te kyk hierdie jaar. Hulle score ons nie freebies nie. Braaidag in September val op 'n Saterdag hierdie jaar. So wat maak jy met hierdie maande? Jy het mos siekverlof. Kyk hoe mooi versprei is die maande uitmekaar uit. Bietie griep hier, bietjie spuities daar, 'n migraine of twee. Moet net nie op Vrydae of Maandae gippo nie, want dan het jy 'n briefie van oom dokter af nodig. Niemand sal mos weet nie. Befok?

Befok.

voel kak

griffinBeplan jou 2011 leave days

Comments

  1. kakhuis

    Heritage day(waddefok dit ook al is) 24 Sep val op 'n Saterdag, sal ons nie dan die Maandag af kry nie?
    as jy jou yearly leave in April vat,kan jy 'n hele maand lank vakansie hou en battries recharge, Desember gaan daar in elk geval fokol by die kakplaas aan

  2. kakhuis

    en as jy in Desember by die werk vroeg duik, sal die mense wat jou moet mis, jou nie mis nie want hulle is nie daar nie

  3. Andries

    Ek kry error op import, dan copy dit niks na April nie…

  4. Francis de wilde

    Maak die hol file oop met Notepad, gaan na lyn 5 en haal die komma na die 26 uit

  5. Author
    griffin

    No worries. Ek het dit reggemaak. Shot, Francis.

  6. kakhuis

    @Francis, jy klink na 'n hacker, met due respect pappie

  7. KJ

    Ag kan julle dit nie seblief save as 'n .ics file ook nie. Daar is van ons bra's wat nie windows gebruik nie. Shot.

  8. Richard

    Ek het vandag daai drie dae se verlof in April in gesit ! Fokken wonderlik !!

  9. A Daft Scots Lass

    I wouldn't be too fuckin' pleased if Dr Spock  had his hand up my Next Generation naught like that either.  Kinkly Pointy-Eared Fucker!

  10. dirk diggler diktros

    briljant griffin. toe ek met my pak verlofvorms by my bitch-baas se kantoor invals het die volgende gebeur.  eerstens het ek haar op haar nuwe mullet haarstyl komplimenteer.  ek sien sy ruik lont want daar heers n toksiese werksverhouding tussen ons.  Hou in gedagte dat ek soveek chenicals / substances gebruik het dat my werk op kantoor eers vandag begin het.  Ek verwag nog baie kak daaroorm maar soos die spreekwoord gaan, wie nie waag nie, word gefire.  Sy snak nog na asem wat bemoeilik word deur n mildelike swak nagemaakte Chanel no.5 parfuum wat haar gay man – hy is nog in die kas – vir haar vir krismis gegee het toe hy haar dronkgemaak het want n gezaber met die vrou walg hom vandat hy neigings he om by mans se agterdeur aan te klop met ky gel.
    Terug by my verlofvorms…Ek se vir haar ons werklas en produktiwiteir hang direk van goeie vooruitskattting af en ek het my jaar se verlof  dienooreenkomstig beolan.  Angesien ons op n eerste kom, eerste gaan beginsel werk voel ek my harde beplanning moet beloon word.  teen die tyd het ek die vorms, in 4-fout mooi voor gaar gerangskik en my grandste parker pen in die hamd gestop, gekug en na my horlosie gekyk, toe gebeur n wonnerwerk.  Die ou krokedil mompel its van goed beolab is….ens en teken al die vormks af.  Voor sy sommetjies oor datums doen gryp ek so te se die oaoiere, en skree dankie, storm Menslike Hulpbomme toe en 5 minute later is my verlof soos beur jou brainwave beplan.  Dit alles in twee ure by die werk.  Baie dankie vir UISTEKENDE wenk.  Ek hoop die poese wat altyd moan oor WKJ wat niks positief betekien nie, lees die, en groei nog n paar trossies katefbessies en hul vingerpunte verander in vishoeke wanner hulle n bietjie wil masseer.  Weereens dankie vir n vroee 2011 krismispersent.

  11. Doosdief de Lange

    Goeie fok DDD, ek's verbaas jy het nog 'n werk, want met jou spelling hoort jy nog op skool!!!
    Maar 10/10 vir jou slim plan met jou baas!!

  12. Grethe

    Julle oukies maak my lewe beter.
     
    Nee eks ernstig, eks lief vir julle. Rerig, rerig lief vir julle!

  13. dirk diggler diktros

    DDL, Jy's helemal reg.  Oor my werksituHASIE.  Maar ek is in diens oorlat ek n ingenerd is wat heeldag met nannotegnologie werk.  Blykbaar dink my base ek doen nie te kak nie want eks die jongste ou tussen n klomp suurpoepe van almal ver bo dertig en eks ver onder dertig.  Ek like hoe ek menslike HULPBOMME gespel het.  Dis juis with die togegroeide klitorisse is.  Dankie dat jy my kak spelling onder my aandag bring en dit korrelleer met my fuckmanskap, maar ek is hier oorlat ek buitekant die doos dink en nie binne die doos in nie.  Met groot geeste soos Prof. B en uself wat betref die besig van n gesonde moedertaal proeflees ek nie eers my eie kak nie, want dis net dit.  Kak.  Ek mik vir zef, maar sal settle vir kak.  Ek moet nou gaan slaap want ek bekommer my so erg oor wat die taalpuriste van my comments gaan se dat ek wakkerle, hel nee, het het blatante insomnia van bekommernis.  Groente en Vreugde daai kunt.

  14. tommietampon

    In die lig gesien van my vorige post wil ek net weereens dankie se aan griffin.  Ek het sy meesterplan aan twintig+ van my buddies regoor die arbeidsmag – met nom de plum, ek wil nie he dar moet kak wees nie, of stuff dit, laat daar kak wees, jy het seker in nege jaar al erger as labour lawyers gesien, en al 20 of so het geduik op die meesterplan en dienooreenkomstig hul verlof beplan en geboek volgens die, by now legend, plan.  Groot kudos, en heavy diep karma vir jou my ou.  Jy word dalk more wakker en dar staan n Carrerre voor jou huis, met n blonde drieling in wat vir jou wil kook en jou laat kook…

  15. kakhuis

    fakit DDD, met daai nano tegnololgie moet jy nie te veel substances use nie, netnou blaas jy jou baas op. waddefok is nanotegnologie – ek is nie lus om te gaan wiki nie

  16. dirk diggler diktros

    kakhuis, ek doen dit graag want meeste van die tyd weet ek nie wat ek doen nie,l dan herinner my baas my en is nie daar om te sit en my nat te pis vir n websaait WatKykJy nie.  Dan herinner sy my en andere gewoonlik ons kardinale belangrike werk en dan gaan sluip sy agter haar laptop in op WKJ. Closet kyker, vat n teug Jack uit haar larnie koffiefles  – goeie smaak van blogsite en booze – kudos.  Oor njannies tegnologie…Kortweg weet ek min of meer:  dis die wetenskap waar n mens material en eienskappe van kleiner as n nanometer – dis een biljoenste van n meter bestuydeer.  Dan bou n mens molekules ens ens eindelik soos elektriese circuits en apparate / toestelle vanaf enkele atome en molekule.  Die goed is avant garde shit en baie klein en het kortliks, unieke eienskappe wat n ou nie in samestellings wat op die traisionele chemise manier geskep word, soos bv kunsmatige chemise prosesse wat tradisioneel meer vir groter goed – op mikroskaal of selfs deur biologiese prosesse  gedoen kan word nie..  Nog kleiner as die anc jeuglika leierskep se piepies aaneen gemeet.  Die tegnologie word aangepas in die &^%$#@! Veld en die )(*<>?”{{ se apparate en uitgevoer na vriendelike lande.  Al 2 van hulle.Nou is dit genoeg kakademie vir 2011. Al wat ek verder te se het is:   Crapulam terriblem habeo Corripe Cervisiam,Ek het n moerse babelaas – gryp die bier !

  17. kakhuis

    DDD dankie vir die enlightenment. al wat ek kan se dan is jy is een van daai propellerheads wa alles van fokhol af weet <respect>

  18. dirk diggler diktros

    thanks khuis.  nee, hierdie proppellerhead weet fokol van fokken onsigbare ontasbare fokken non-existing sjit.  maar die pay is goed en die chicks het in nanno het njannies tiete en daar is vir hulle niks sexier as n laboratorium fantasy nie.  cheers, duty calls en ek moet die pipet insit.  thanks weereens vir spyker op die kop sloaan, ek het dit klaar gecopy in my self-assessment waar n ou jou werk en uitdagings wat jy die meeste geniet moet lys.  Die assessment is elke ses maande en ons sinne is vroeg volgende week, gee my nog gtips as jy wil asb. soos – werk aan jou spelling.  en ek wil hiermee afsluit :Brevior saltare cum deformibus mulieribus est vita –  Die lewe is te kort om met lelike – "ugly" vrouens te dans…

  19. Monay

    Fokken goeies!! Gaan defnitief nie die een misloop nie! Dankie vir die tip gaan gebruik maak daarvan!! Defo julle zefo's!! Love always

Gooi Comment