As jou kar ‘n drukvlerk het, is hierdie jou fokken tune

In Fokken Zef Videos deur griffin11 Eiertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinAs jou kar ‘n drukvlerk het, is hierdie jou fokken tune

    Comments

    1. Vleis

      Dis fokken kief ek sê, maar dan kan jy net n Goose met lekker tiete op enige musik vid sit en dis 'n treffer.

    2. Georgeofthejungle

      @ A Daft Scots Lass. when do we get Wee Red Riding Knickers – Part 4????? You spend all your time now on WKJ….which is not a bad thing at all…but seriously you have to finish the tale….

    3. Tjoppa

      Fokken awesum. My ford sierra gaan in 4de rat spin as ek hierdie tune gooi

    4. dirk diggler diktros

      rev hom 7 (x 1000) en pop die clutch pappie…

    5. K-pax

      like a V6 like a V6 li l il i like a V6, Dis nou n dik snit .. Daai oukie loop soos stoop in vw

    6. stampkwak

      My fokken kar het n durk vlerk, dis n porche 911, ma dis n kak tune, ek kan verstaan as jy n druk vlerk op n toyota sit, net dose ry toyota

    7. krumz

      dit is moer cool, en ek fokken haat drukvlerke, behalwe op a zonda. daai song loop soos a muis met slippers ek se

    8. Prof. Bokdrol

      G6, K-pax, nie V6 nie – nes Kevin Spacey is jy dalk op die verkeerde planeet. Is 'n G6 nie daardie moederfokker van 'n mobiele kanon wat een van die SA wapenbedryf se min suksesverhale was nie? Dis die beste ding om te doen met hierdie video – plak hom met duct tape voor die loop van 'n G6 vas en VUUUUUR!!!

    Gooi Comment