Comments

  1. FrikkieBeytel

    Wat verstaan julle nie?!! Dit is hoe dit is vandag! Natuurlik mag sy nie afgetrek word as sy teen 150kmpu in 'n 100kmpu sone ry nie want 1. sy is laat en 2. sy het vir dekades onder apartheid gesuffer en het as gevolg nou (al vir meer 15 jaar) die REG VERDIEN om dit te kan doen. To add insult to injury was dit die einste apartheid overlord wat haar afgetrek het. Die mannetjie beter om verskoning vra dat hy sy werk doen. Wie dink hy is hy?  

  2. TommieTampon

    Julle grafiek is rassisties.  Tiepies kry die ANC jeugliga niks.  Sies, Skaam julle orr blatante rassisme.  En Tannie Winnie moet 100% kry, iewers in die 90's is net nie aanvaarbaar nie, dit wil lyk of die diskriminasie nooit gelyk op grasworteldiepte sal wees en almal gelyk 100% sal kry nie.

  3. slak

    and all government animals are more equal than the public others

  4. kakhuis

    kan iemand my asseblief  enlighten en vertel hoekom jaag die governmentpickupsen bmwobblus so op die highway? en dis net ligte en 'n kontvooi van karre van hierso tot in timboektoe? why?

  5. Ouma Meelbol

    Ja Kakhuis, vra dit. Waddefok gaan aan? Dis nie asof hulle emergency vehicles is nie. Wat? Is daar 'n free buffet ete waarby die quasi-VIP inderhaas moet kom?

Gooi Comment