100s of Dead birds found dead.

In kak nuus deur griffin15 Eiertjies

dead birds

griffin100s of Dead birds found dead.

Comments

  1. Die Here Heesus

    Aggenee!, is hulle rerig dood?
    En in die beroemde woorde van MC Heesus:
    “Alright stop!, Grammar time!”

  2. kakhuis

    @Heere Heesus kan jy hulle nie miskien resurrect nie al het die koerant seker gemaak hulle is dood

  3. Eon

    Nee hel – nou van my stoel af geval soos ek gelag het!

  4. tommietampon

    dood, dooder, fokken dood, joernalistieke lisensie

  5. kakhuis

    problem solved: verander die water in wyn dan fergeet jy om te eet, coool he 'n hjele sjee vol wyn <hic> 

  6. Noddie

    Nou dra hulle almal swart, en rou oor die dooie voëls.

  7. lloyd is n poes

    soos daai poezef Domestos ad. Kills all germs dead. Regtig? Fok.

  8. PinkTankTop

    … Likely after hitting power lines or "CARDS"???  WTF???  That's it, I'm quiting poker!

  9. Cecil

    Wat het geword van die wittes? Het hulle almal hulself swart geskrik toe hulle in die "cards" vasgevlieg het? Wonder maar net oor die sakie…….. Ek ruik 'n gekonkel hier…

  10. PoenderHoes

    smaak my hier is meer te siene as wt die oog ontmoet….   ek ruik alweer lont….of is dit die grilled chicken trilogie oorlog.  Mense koop nie meer Kenfukkie naai-ed a chicken nie want dis duur en vetterig.  Dis vetterig omdat hulle dit van roadkill maak.  Dis hier waar die kolonel se eleven herbs and spices inkom.  Dis meestal paddas in die pad wat platgetrap is.  FKC se scouts laai dit en ander road kill saans op en dan in die kombuis word dit so dik gerol in daai deeg en spices en so in sif olie gediepbraai dat jy selfs n bol stront wat deur die proses is vir 10 rand n porsie koop en dan verorber tot by vingerleklekker.  Nando's gooi hul hoed in die ring en hang n swaar hoed aan die konsep.  So, hulle loop met twee hoede, dis vir daai onsnaakse drol met sy knersus tanne wat heeltyd lyk of hy op kak heroin is want hy kannie sy eenvoudige woorde onthou nie.  Hulle kreatiwiteit is vir kak, want hoewel die hele Cell-C ad-campaign n moerse flop is, moet hulle probeer om n moerse flop satiries na te maak.  Simpel etters, jul gee cell c free publisity.  Die derde hoenerboef wat n bling-ketting en afro in die ring gooi is daardie oranjemannetjies van Chicken Licken.  Face dit ouens, julle enigste uitweg om n wins te maak is om swerms voeels te vergiftig en dan pluk, en teer met julle kak spices en deeg.  Gaan maak liewers retro 70's porn movies, dit sal beter vir julle werk.  Hou net verby dooie voels asb.  n Dooie voel in n bloe movie is ernstig, erektiele difunksie is om oorlog toe te gaan sonder jou geweer.  Of om jou passwords en hul hints te vergeet.  Aan die einde an die dag almal:  lekker braai / naai

  11. Vlaknaai

    Ja nee gee ook altyd klappers die fokken skuld. Ek blaas elke jaar Januarie maand se huurgeld op klappers , maar die fokken goed raak elke jaar net tosser. Klappers sit die Zef in zefgat !!

Gooi Comment