Comments

  1. pop

    Waas daai poephol wat so anti-rugby was. Die een wat eerder met sy wit beentjies en speedo met sy mansmaaitjies op die strand stap as rugby kyk. Seker hy gaan die een enjoy.

  2. pop

    Nee man Bosbok, maar ja Puke Watson is ook 'n poe$. Ek praat van "Brommer". Check wat het jy nou gedoen, jy het my deur 30 watkykjy bladjies laat soek vir die drol se naam. Gekry op bladsy 30 onder topic "Die Blou Bul".

Gooi Comment