Who Killed Captain Alex – die fokken beste movie ooit op aarde!

In Fokken Zef Videos deur griffin19 Eiertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinWho Killed Captain Alex – die fokken beste movie ooit op aarde!

    Comments

    1. pop

      Hy is seker net availible in Betamax. Remind me aan die goeie ou dae waar almal gedink het videos is moerse, en almal sit aangeplak voor die TV om na die tipe kak te kyk.

    2. Christiaan

      Ironies genoeg is die production quality van hierdie Ugandan fliek nie veel swakker as die k-aksie flieks wat Shitsack Seagal of Jean-Kont van Damme deesdae opdis nie…

    3. Ron

      ok, beste film ever! Waar bestel ek dat online? Mischien 'n koel presentje
       
      vir Kersfees? Grafic effects for the win.

    4. jt

      and that,people of da south, is waarom ek blogs lees en my tv verkoop het.

    5. Jagse Karel

      Dit is nou beskikbaar in 3D op Blue Ray by Makro. Seagal en van Damme skiet nie, hulle bliksem almal dood.

    6. Charl

      Shooooo weee! as hulle action movies so cool is, kan ek nie wag vir 'n porno trailer nie!

    7. pop

      As jy pause kan jy sien hoe daai blaar in die Apache chopper inge"paste" is. Fokken koel, elmboog by die venster uit nogal.

    8. jt

      hulle kort nou nog net vir Vernon Koekemoer aka 'rambo guy' om die hoofrol te speel. MAIN!

    9. Christo Brandbruggies

      Die prozzie in die rooi wil haar lyfie nog kom femme fatale hou met 'n kak houdingtjie en qwaai rondswaai toe trek sy ook vuur.. Sommer one shot in die fokken keelpyp. Halalalala-eksjin

    10. honnestront

      jissis, maar daai een bra het kak wille skoppe! ek soek hierdie movie

    11. Laaitie

      Die blaar wat Captain Alex Vermoor het gaan kak as hulle hom in die hande kry……Daai fokken chipmunk wat die trailer narrate is fokken snaaks…."alalalala action"

    Gooi Comment