Ons kry soms onverklaarbare submissions op Watkykjy. Wat is die punt van hierdie foto? Is dit 'n predikant wat iemand probeer poef charfe op 'n fokken lame manier?
Jis! Jis!
Hierdie ou moes moer pissed off gewees het met sy vrou of girl. Ek dink dalk het hy net nie die woordeskat om vir haar te kon se "Jou fokken bitch kruip in jou moer in" nie.
Groete,
Fanus
(click om groter te sien)
Hierdie post is 78 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,046,422 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Dink die doos probeer regverdig hoekom hy hol nai.
Ek dink dis 'n ou wat heavy gatvol was vir die eiendoms agent bordjies voor sy huis, en hy wou hulle wys hy sal hulle kak vervang met ietsie amusant. Maar hy het 'n 2 jarige en 'n baie kwaai vrou, so hy kan toe nie te erg tekere gaan nie.
Dis maar n eerlikke Les girl wat so skryf!
Ek stem saam met "David", hierdie bra is heel waarskynlik n anus-adder
@ David en Laaitie….julle weet nie wat julle mis nie!!!!
@Poeskop, jy kan maar n Holboef wees as jy wil, jy hou seker daarvan as die katefbessies teen jou kaaskop skuur………fokken kakstampertjie
Fok Fanus. Hou op wim snuif. Dit is besig om jou op te Fok
@Laaitie….bwahahaha, kaksnaaks!!!!!