Een middag wag daar 'n pedofiel buite 'n skool in Brakpan…
Die klokkie lui en hy sien vir drie meisies alleen loop.
Hy vra toe vir hulle "Will julle meisies nie dalk sweets hê nie?"
Hulle sê: "Ja, Oom, dit sal lekker wees."
Toe die sweets klaar is vra hy "Wil julle nog sweets hê?"
Hulle sê: "Ja, Oom, dit sal lekker wees."
Hy sê toe: "Dan moet julle maar saam met my ry om te koop."
Hulle eet toe lekker sweets by die winkel…
Hy vra toe "Is julle nog lus vir sweets?"
Hulle sê: "Ja, Oom!"
Dan moet julle maar saam ry na my huis toe."
"Okay, Oom!"
Hulle kom toe by die huis en eet lekker sweets in die kombuis…
"Wil julle nog hê?" vra hy toe later.
"Ja, Oom, sal lekker wees!"
Hy sê toe "Dan moet julle saamkom na my kamer toe, want die sweets is daarbo."
"Okay, Oom, dis reg!!"
Soos hulle hom volg by die trappe op sê die een meisie vir die ander…
"Hier gaan ons fokken suikersiekte kry voor ons 'n spyker kry!!!"
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Jy kort hande, my ou! Hande!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Kortbroek se Bokspan
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Belhamel on Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- 1820 Settler on Kortbroek se Bokspan
- 1820 Settler on Kortbroek se Bokspan
- Geronimo on Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- ekke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Puisiewang on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-




2 Comments
HAHAHAHA!!!
hmmm; laat my dink "spykersiekte" kan dalk zef slang vir geslagsiekte wees….