Power Balance het julle vir ‘n poes gevat.

In Snotstories deur griffin44 Eiertjies

Wil jy dalk 'n ponzi of pyramid scheme afpull? Check, baie mense het dit al reggekry, maar hulle is nog elke keer uitgevang omdat daar altyd iemand is wat snuf in die neus gekry het, of beeskak 'n myl ver kan ruik. Wat jy nodig het is heavy fokken gullible mense. Mense wat Power Balance armbandjies dra…

Die Power Balance hologram armbandjie werk min of meer so: Jy gee iemand (kom ons noem hom sommer 'n skelm) R500stuk kak vir 'n stuk kak wat jy om jou arm dra en jy glo vas dat jou piel langer gaan raak, jou tiete fermer gaan span of jou selluliet teen jou bene gaan afloop as jy weer 'n stort vang. Jy is heel moontlik met 'n dom sales pitch gevang in 'n shopping centre. Een of ander jafel het jou armpies laat uitstrek en die een arm afgedruk en toe poes jy neer. Toe sit hy 'n armbandjie om en toe hy dit weer doen, toe bly jy regop. Fokken awesome. Probeer miskien die volgende: gaan verkoop bandjies wat poesklappe vermy. Maak iemand voor jou staan, bene teen mekaar. Klap hom van sy voete af. Sit nou 'n haar rekkie om sy arm. Swaai weer 'n appel. Wat? Die ou het gekoes? Jirre, hierdie rekkies is die fokken shit!

Jy raak half spyt dat jy R500 spandeer het op 'n armbandjie, maar jy het klaar face verloor, so jy sal aanhou stry dat dit werk omdat jy soos 'n poes voel. Especially omdat jy nie bewyse het nie. "Nee, maar ek voel vreeslik goed vandat ek die Power Blance dra. Regtig. My voorvel lyk ook beter!" Genuine? Jy het nie dalk per ongeluk Special K getand vir brekvis en 'n gemaklike onderbroek aangetrek toevallig vanoggend nie? Of miskien net minder gedrink of zol gerook nie?

Power Balance werk amper soos 'n placebo – jy kan dit soos placebo boudpille in jou hol opdruk en fokol sal gebeur. Die beste van alles is dat daar ook nie fake armbandjies is nie. Alles is fokken fakes. Die sogenaamde rip-offs ook. Of jy nou R500 of R150 daarvoor betaal. Soos daai fokken koper armbande in die 90's wat glo die toxins uit jou lyf trek. "Check, ek het gisteraand gedrink. Nou kyk hier om my arm. Sien jy daai groen? Dis die armband wat die toxins uit my lyf trek!". Ummh, jou arm is groen omdat koper afgee en omdat jy nie gebad het nie, jou fokken stink hippie!

Die beste kans dat die armband jou lyf gaan balanseer is wanneer jy hom gaan vas staple aan daai stukkie vleis tussen jou ballas en jou hol sodat hy mooi simmetries in die middel hang – daar by jou "tjommie" of jou "goos". Hang nou 'n baksteen van die ding af en staan stil. Jy check? Jy fokken balance. -handeklap- Mooi man! Wag nou so drie dae vir die Power Balance om jou wond te heel. As jou hol afval van infeksie, dan werk die donnerse ding nie regtig nie.

Relatiewe bekende fools wat die stuk kak om hulle arms dra sluit mense in soos:

F1 driver driver Rubens Barrichello wat die Formule 1 hierdie jaar danksy Power Balance gewen het. O nee wag, ek praat kak. Dit was Sebastian Vettel wat gewen het. Met skill, jy check?

russel croweAkteur Russell Crowe wat danksy sy Power Balance nie sy aksent kon regkry vir Robin Hood nie. Hy moes seker die Ierse Power Balance gekoop het met direct injection, want hy klink soos 'n Ier met 'n spraakgebrek.

The Biggest Loser in Australie se trainer Shannan Ponton. Biggest loser? Need I say more?

Dit laat my ook wonder oor Lee-Anne Liebenberg en haar tjommies wat R75000 se champagne gesuip het by Caprice in dielee anne liebejirretjie Kaap en claim dat hulle nie dronk was nie. Hulle het almal seker fokken awesome Power Balance bandjies gedra en vergeeet om dit af te haal.

Aanhou stry, sal die Power Balance disipels. Daar sal onteenseglik bewys word (indien nie al klaar nie) dat duisende mense op planeet aarde vir 'n poes gevat is, en dit vir 'n armbandjie. In fact, ek dink Australia is klaar besig om mense te refund. Raak ontslae van jou vriende wat hierdie kak hou, maar los een ou met 'n bandjie in die vriendekring. Dis altyd handy om iemand onnosel te misbruik om jou bier aan te dra of jou kar te was. Of as dit 'n chick is, om heeltyd haar boobs vir almal te flash…

Ongelukkig sal daar altyd mense wees wat val vir sulke kak, maar ek is nou besig om my tyd hier te mors. Ek moet gaan uitgedroogde, wit hondekak soek wat ek kan goud spray om as time-travelling amulets te verkoop. R450. Wie is in?

Ek sal vir jou een uithou, hoor …

hondekak

griffinPower Balance het julle vir ‘n poes gevat.

Comments

  1. Fanus

    Dis darm so interesant dat grootmense so deur die kak kan wees, en dis nie net kak soos rekkies nie, dis eenige poes gedagte wat net reg gepresent word. Dis seker maar soos n lotto kaartjie, jy het n groter kans om te vrek oppad na die griek op die hoektoe, as jy daai kartjie gaan koop, as om die fokken lotto te wen. maar jy weet as jy nie n kaartjie hettie….
    As daar enige kans is dat daar dalk n fokken moontlikheid kan wees dat die ou wat die kak aan jou verkoop jou dalk nie vir n poes gaan vat nie  = verkoop
    En soos jy se hoe meer geld betrokke is hoe grooter is die kans dat al wys iemand jou hoe deurie kak jy is hoe meer sal jy soos n fokken kind stry. Al wat ek vir doose se wat beweer dat die kak werk, Ou die fokken probleem was in die eerste plek in jou fokken koppie, en jy het nettie genoeg in jou self geglo om te kon dink dat jy dit sonder n bonatuurlike powerfokkenforce kon uitsort nie.
    O ja en vir enige iemand wat belang stel, ek het cosmic sand wat vir eenige kwaal werk. Kontak my gerus by vatjouvirrepoes (at) komonsnaaijoudeurieore (dot) cum en onthou hoe meer geld jy het hoe meer vannie kak het jy nodig!
    O ja en onthou ek sal nooit jou persoonlike details bekend maak aan ander saaits wat goeie geld betaal vir name van dom poese nie!

  2. David

    Ek soek 5 van daai time travelling megafters asb. Die tjek is in die pos

  3. Gezorm

    Soos ek al lankal se perde kak is vye jam, so begin maar bottel en verkoop dit by jou local tuisnywerheid.

  4. tommietampon

    rol voort selfvvervullingsproffessiee.  Of is dit selfVERKULLINGSproffessiee.  Vir die wat nie woorde met langer as agt lettertjies vang nie, dit beteken, hou aan om jouself te naai.   Druk jou vinger in jou hol soos griffin verduidelik van placebo's.  kielie jou vergrote-deur-klipdrift-prostaat terwyl jy daar is.  toe nou. doen dit nou. mos.  dames kan met die  g-kol jol. As jy klaar is,volg Fanus se puik advies en skryf in sy websaait.  Naai jouself, jou familie en jou maaitjies.

  5. Bruce

    Hahahahaha!!! Ek het geweet mense wat vir die kak val is poesdom, lekker vetraag en die beste van alles is dat dit maar meestal die dom fokken ryk mensies en bekendes is  wat vir die kak val en jy weet mos as jou ryk tjommie n stuk rubber koop en sweer dit fokken werk dan doen dit mos. Mense is so deur die kak. Ek het n artikel gelees waar die einste bandjies wat teen iets soos R8-00 per bandjie ingevoer kan word van China af. So iewers sit n paar skollies en lag hulle self dik vir die klomp dom fokken etters wat R500-00 tot R1000-00 betaal het vir n ou kondoom uit china uit!!!!!! 

  6. dirk diggler diktros

    werk hierdie piete wat hierdie kak introduce en versprei het nie vir daai scientology poedelfokkers nie?  ek ruik lont, of is dit kont ?

  7. Estelle

    Wel, ek is nou glad nie meer verbaas dat dit kinders in Suid Afrika glad nie meer Afrikaans kan skryf, wonder hoe oud is die lot wat hierdie webwerf aan die gang hou, sekerlik 12.  
    Wonder wat se julle ouers,  oumas en oupas van hierdie buite toilet taal wat julle gebruik en dan het julle nog die nerwe om dit Afrikaans te noem. 
    As ek die lot snert lees is ek glad nie trots om 'n Suid Afrikaner te wees……..wat word van die taal, of is ons besig om terug te beweeg in tyd, terug waar afrikaans begin is in die Kombuis aan die voete van Tafelberg.

  8. Prof. Bokdrol

    Nee fok – Estelle, moenie vir my sê ons is geëerd genoeg om Koos se sussie in ons midde te hê nie?

  9. BokBal

    Estelle ek stem 100% saam met jou. Hierdie vulgêre webwerf wat deur stoute "preteen" jongetjies beheer word is 'n skande en behoort summier verwyder te word. Hulle sal dit in elke geval nooit maak nie.
    .
    Ek hoop die foreplay was lank genoeg. Kan ek nou 'n naai kry? 

  10. Graaf

    Estelle, het Kers Vader dalk miskien n Power Balance of twee in jou kousie gelos nou die aand?

  11. Koppiekrap

    Estelle kry asseblief vir jou 'n Power Balance poesring. Dit help om minder van 'n poes te wees.

  12. Broek

    So paar weke terug het ons werk ons mos gespoil met n jaar eind funksie, en saam met die was een van daai maganiese bulle, nou die wetter is nie n mak kooi nie – meer soos daai bulle wat jy op Discovery sien, ek het die eerste keer so 20sec gehou (Nou bygese dit was sonder n balaans bandtjie, want ek glo nie in daai balaans toertjie nie). Maar toe kry ek mos n blink plan, gee my n Power Balance arm bandjie dan sal ek sal mos weke lank kan ry…ongelukkig het ek afgewetter binne 10sec. Ek het dit so 2/3keer probeer.

  13. wynand kuypers

    Dit werk!, vra die etter wat dit verkoop, hy is seker al poesryk.!

  14. Fanus

    Bliksem Koppiekrap jy het n befokte plannetjie daar man Power Balans Poesring, bemark dit Ou !!

  15. Boeretril

    Fok maar Estelle wat soek jy dan hier as dit so common site is sover ek weet dit n vry land en kan jy kuier waar jy wil so as dit jou pla wat soek jy hier???

  16. Bullits

    @ Estelle – Ek voel jou seer hierdie is n kak website met baie vuil en stamp stooter stories en toevalig die mense wat die site laat werk hou baie van interaksie met mense soos jy, humoristiesse uitstappies soos jy en tiete maar so ook van poes praat soos jy so volgende keer as daar geen balans in jou tik werk is nie sit net jou T4 Balance aan ……. 

  17. Smee

    Estelle, gelukkig worry ons nie eintlik oor jou kak opinie nie. Sien in Afrikaans gebruik mens dubbel negatief. Nie soos jou kak sins gebruik nie. Ons praat suiwer Afrikaans jou dom kont. Ek is seker al die woorde wat jou so skok is in die HAT (of hoe Prof?). Praat jou taal en hou op om so poeslik preuts te wees.

  18. Prof. Bokdrol

    Smee, ek is genuine fokken beïndruk…nie alleen het jy jou grammatika spot-on nie, maar jy is 101% korrek dat die HAT woorde soos poes, piel, kont, fok, moerskont e.a. vieslikhede bevat. Ag sjym, dalk het Estelle net 'n beskerme opvoeding gehad daar in die klooster, die nonne het haar seker al die opwinding gespaar en dit uitgeblank met 'n permanent marker. Kyk hoe hardloop sy nou vir die boekrak…

  19. tommietampon

    ek wou se, maar DDD het reeds gese, hier is n kont hier ront…  Smaak my dis n ADHDDHDHD antie se argument.

  20. Prof. Bokdrol

    Smee, NS: die gefokte font in die bostaande is te wyte daaraan dat ek die kak wat ek wou praat moes copy & paste in MS Word om uit te vind hoe de poes kry mens die umlaut op “beïnvloed”…het intussen uitgevind dis 139 net so terloops, ingeval dit dalk ‘n profound bydrae tot die mensdom se welvaart sou kon bring.

  21. Smee

    Jirre Prof jy laat my lag. Ek het nie eers die fokken umlaut gesien nie.

  22. Andre

    Weet jy wat wel werk????  Alum spice of poeier wat jy tussen die spices of n supermark rak kan koop!! Google it..it tightens the Vigina, and even woman using or used it said "dit is wonderlik"..Miskien kan ons vir Estelle gee,,,maar dit is nie n hoax nie… if you cant enlarge your penis,,make the vigina tighter with Alum spice……

  23. Glitter

    @ Estelle
    "Wonder wat se julle ouers,  oumas en oupas van hierdie buite toilet taal wat julle gebruik en dan het julle nog die nerwe om dit Afrikaans te noem"
    Fok my, dis die snaakste kak wat ek in die hele 2010 gelees het!
    Word groot en geniet die marmite end the jack russel!
    Happy New Year!!

  24. kakhuis

    fakit Prof – hoe lank het jy gegaan om <alt> 139 uit te vind?
    maw  <alt> 1 <alt> 2 <alt> 3 : you gethe pikture? anyways dankie for educating us fokit eket nie eers geweet daas iets soos 'n umlaut nie, foken eish, dit klink eintlik german
    @Bokbal whahahaha skerp foken werfetter

  25. kakhuis

    sal daai powerbalance ding mens help om regop te bly as die koppie so biki draai van ali sjampanjegesuipery?

  26. Johan

    Hey Prof… Die umlaut waarvan jy praat word in opregte afrikaans 'n deelteken genoem… hoe ken jy die woord unlaut? Bist du Deutsch?

  27. Deef

    Estelle – wat soek jy op die site as jou opgesteke neus dit nie kan verdra nie?
    Dalk moet jy eerder gaan na myoumaseroompoffertjies en daar gaan uithang?

  28. GrootWitBaas

    @Eon…. dis nou vir jou 'n kak snaaks website daai… check bietjie luci's toys

  29. Zaber

    Fok maar julle is snaaks………@ estelle fokkit man gun mens ook vryheid van spraak.

  30. Mr. Dolfyn

    Ja Nee,  die kalante wat ons arme mede-mense vir 'n p$%s vat moet tot 'n einde kom!  Onthou, mik laag want 'n power(less) bandjie kan nie 'n totie klap keer nie!
    Ek sien daar word placebo bandjies verkoop.  Nogsteeds 'n klomp K@K maar kry gerus vir jou pêlle wat die power bandjies dra
    http://skepticbros.com/placebo-bands/
    Oor en uit!

  31. Prof. Bokdrol

    Goed gedoen, Gills – neem egter kennis dat die Schumann resonansies wel in der waarheid soliede, legitimate fisika is. Die eerste harmonic by ongeveer 7.83Hz word selfs in omgangstaal (nee dit het fokkol met naai te doen…) beskryf as die "heartbeat of the Earth" en daar is moer baie teorieë daaroor. Dit mag of dit mag nie verband hou met menslike breingolwe en ander sulke tos nie, maar niemand kan (op hierdie stadium) verseker sê nie. Schumann resonansies het wel 'n invloed op veral weerlig – dalk moet iemand dit vir Minister Nomsa vertel dat sy kan verstaan sy kan fokkol daaraan doen. Sy sal die 7.83 deel goed verstaan want dis blykbaar heel toevallig haar fokken IK ook…plaas resoneer Schumann se golwe so dat hulle die onnosel teef bietjie met weerlig bliksem dat sy kan regkom…

  32. manmet'nplan

    My krediet kaart het ook so hologram op.  Hoekom het dit dan so kak balans?

  33. Author
    griffin

    “My krediet kaart het ook so hologram op. Hoekom het dit dan so kak balans?” – die beste comment / bydrae tot hierdie saak.

  34. Barend-James-Barend

    Fokkit ek het lanklaas so lekker gelag – En daai manmet'nplan se comment is soos griffin gese het die BESTE comment so ver! KAK funny my ou! … Ek ek wil ook net se:  FOK JOU Estelle jou suur POES – As jy nie die site laaik nie – wat de fok soek jy hier – loop verkoop jou hare krishna boekies om die straat hoek en kry vir jou daai power balance poes ring wat die ouens hier verkoop. Fok ne – verkrampte mense soos jy maak my tiet spiere lam.

    Seker lanklaas 'n naai gehad!

  35. Twister

    @ Estelle Pop as jy nog nie die illusion uitgefigure het nie laat ek dit vir jou uit spel. Kots ruik dieselfde in n Beetle en n BMW. Gaan dink oor daai een terwyl jy jou power band streel vanaand.
     

  36. PIET

    JULLE IS POES DOM SORRY MAAR EK HET NOG NOOIT VAN IEMAND GEHOOR WAT SO BAIE TOS PRAAT NIE.

  37. Prof. Bokdrol

    PIET – dis jammer jou van is nie Retief nie, want dan was jy nou in jou moer in en hoef ons nie na jou kak te geluister het nie…

Gooi Comment