Pappa wag vi’ jou!

In Fokken Zef Videos deur griffin9 Eiertjies

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 30,015 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPappa wag vi’ jou!

Comments

  1. pROF. bOKDROL

    Goeie fok – selfs met my bits en bytes ge-scramble is dit gruwelooslik fokken striking. Slaap liewer na die paartie op jou tjom se agterdeur op die mat as om huis toe te ry, OK?

  2. doos-kop

    Ek gan nooit weer dronk-gat bestuur nie…fok dit!!!

  3. Poeskop

    Fok Bokdrol, dit lyk of jy nogsteeds by jou tjommie se agterdeurdeur op die mat kiep. Nee man, kry die gebruik van jou caps op jou computer reg….veral as dit by jou naam kom…..Fokkit!!!!

  4. Stoffie

    Dis beter om diep in die kak te wees by die goose as om lepel te lê met "Pappa"…

  5. LanieBra

    Puik add… dit oraait om drankgat te wees… solank jy net nie dink jy's sterk en dan try en bestuur nie.  Daar's limiete bra… check hierdie uit as jy dink eks bietjie te stuck-up:  http://www.youtube.com/watch?v=dmHbO_viBIg
    Daardie tjommas by Road Angels is die in-ding my blaar.

  6. mad

    Dis bad! Daai Jacqueline vrou was op Ophra se show, hulle moet 'n dont drink and drive advertensie maak van haar en dit wat met haar gebeur het, dan sal minder mense drink en bestuur.

  7. Masa Hare

    Jy kan nie eers hulle tanne uitbliksem nie, want hulle het FOKKOL TANNE!!!

Gooi Comment