Monthly Archives: December 2010

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 4 Comments

Ben Stiller se pa probeer verstaan

Mens moet hierdie outjie blykbaar 'n paar keer load, maar dis die moeite werd. Episode 13: Die Antwoord @ Yahoo! Video Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos | 3 Comments

Happy, clappy, creepy kerkie

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 13 Comments

Die Watkykjy Krismisbox

Omdat Suid Afrikaners sulke last-minute mense is, gooi ons ook nou eers ons wenke vir Krismis persente post. Fokweet, jy gaan tien teen een op Saterdag die 25ste nog rondhardloop in Menlyn omdat jy vergeet het om vir ouma daai velkleur panty te koop, of die blokkiespatroon sakdoeke vir daai neef van jou wat altyd [...]
Gefile in zefshop | 7 Comments