Monthly Archives: December 2010

IOL gooi miely’s

Wat jy nie nodig het vir 'n job in media in Suid-Afrika nie: 'n oog vir detail, noukeurigheid en taalvernuf. Doen jou job halfhartig. Moet dit nooit double check nie. Dis waarvoor jy elke maand betaal word. Dis jou werk. Dis fokken lekker. Deel met jou vriende:
Gefile in kak nuus | 19 Comments

Van Coke Kartel se nuwe video: Ondier Kom.

Raait, hier is Van Coke Cartel se nuwe music video, "Ondier Kom" wat deur Louis Minnaar direct is. As jy die eerste 10 sekondes of so se klank asfsit kan dit werk vir "Kaptein span die seile" ook. Geniet: Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos, van coke cartel | 7 Comments

Hierdie ou gaan nooit tronk toe nie

(shot, Melt) Deel met jou vriende:
Gefile in kak nuus | 8 Comments

Jamie Oliver se gwap resep

Een of ander user op Jamie Oliver se website het 'n resep vir gwap gaan opsit op sy site. Wonder hoe lank sy IT laties gaan vat om dit uit te figure voor hulle dit verwyder. Hier is die original prentjie en onder is 'n ge-blurde vir die resep vir pussy. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 10 Comments