Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: December 2010
Merry Krismis van SA se 4 poepols vir 2010
More maats,
Ons gooi solank vir julle 'n Krismisvibe hieso op Watkykjy met 'n hip-hop dansie deur 2010 se grootste poepols in Suid Afrika. Ons gaan more lekker vroeg duik, want daar is nog so paar mense wat soos konte by die werk die sekondes moet sit en aftel. Miskien sit ons op Krismis ook iets [...]
Die worsmasjien. Ons het te veel wors.
Hier volg 'n pubic announcement:
Julle maak uit as mens fokken baie vleis het en wors moet maak daarmee? En jy het net 'n klein handmeuletjie, kak spices en derms wat die heeltyd uitfok? (nie jou eie derms nie. wel soms)
Dis wat op die oomblik op Watkykjy gebeur. Ons is nog steeds besig om so tussen [...]
Gefile in Snotstories 22 Comments





‘n Kief kallakoen resep vir Krismis