Monthly Archives: December 2010

Die super crazy ryk bliksem – Howard Hughes

Baie van julle het al die movie The Aviator gespeck. Hoewel ekself nie 'n moerse fan van Leonardo die Capricorn is nie, moet ek wel toegee dat die ou die hoofol van Howard Hughes puik vertolk het. Die movie is heel cool gedoen en dis baie reassuring om te weet dat daar mense is wat [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 5 Comments

Merry Krismis, bitches!

Merry Krismis aan al julle Watkykertjies. Julle moet hierdie tyd van die jaar nie vergeet waaroor Kersfees gaan nie. Ons  weet dis nie altyd maklik nie, so hier is 'n effense refresher: Die ware betekenis van Kersfees gaan oor: 'n Lekker dag saam met jou familie of tjommies Persente 'n Af dag van die werk af Kersvader se verjaarsdag Boney M Kersbome en [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 13 Comments

Dis Krismis naweek, kom ons fokken duik!

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | Tagged | 1 Comment

Pille vir Kersfees

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 7 Comments