Monthly Archives: December 2010

Die interweb gaan jou blind maak

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 7 Comments

Moenie aleen voel die nuwejaar nie

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 5 Comments

Power Balance het julle vir ‘n poes gevat.

Wil jy dalk 'n ponzi of pyramid scheme afpull? Check, baie mense het dit al reggekry, maar hulle is nog elke keer uitgevang omdat daar altyd iemand is wat snuf in die neus gekry het, of beeskak 'n myl ver kan ruik. Wat jy nodig het is heavy fokken gullible mense. Mense wat Power Balance [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 44 Comments

Raak motherless in Pretoria einde 2010

Vir julle outjies in die Gauteng Flats wat nie zak het om Margate toe te gaan vir jou new year's party nie is daar 'n plan B in Snortoria – Tuks FM se Motherle$$ party by die Voortrekker Monument. Nee, dis nie kak Afrikaanse volkspele vibes of huilerige geloftedag ooms en tannies nie wat "Delarey" [...]
Gefile in Die Antwoord, WKJ gigs | Tagged | 5 Comments