Comments

  1. LanieBra

    @grif:  ek weet nou nie wiet die commints hierop gemaak nie, maar dis moerse snaaks! maak die dinsdag darem so 'n rapsie beter.

  2. kakhuis

    hhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhh laat jou wonder hoekom hulle crocs crocs noem

  3. Vlaknaai

    Fokn histeries bra , amper my poes afgelag vir die ene. Gooi nog ! nog !

  4. Bulperd

    Hoekom is dit gevaarlik om na 12 in die bos te loop- Olifante spring valskerm
    Hoekom is kroks so plat– Na 12 in die bos geloop

  5. Vonkiedool

    "Eina Jissis!.." en "ek is moeg vir jou 'en daai lang gesig' grapies" Bwaaahaha! Maar daai croc rek daai laaitjie se snoet! Classic!

  6. Smee

    Okay poeskop hier is vir jou 'n beter een:
    Aap sit in die boom en dagga rook. Akkedis kom verby en join vir aap. Na akkedis lekker dom gerook is se hy vir aap: "ek is nou terug, ek gaan net gou water by die rivier drink vir die droogies" Na so 5 minute loop krokkedil onder die boom verby. Aap check die storie uit en se: "Jisses akkedis hoeveel fokken water het jy gedrink." 

Gooi Comment