News24 was seker ook nog nooit see toe nie

In kak nuus deur griffin11 Eiertjies

vaaldam

Deel met jou tjommies!

    griffinNews24 was seker ook nog nooit see toe nie

    Comments

    1. Quinton

      En hulle se VAALDAM in opskrif, maar in die eerste sin :CAPE TOWN –       Waars die Vaal dam in CapeTown?

    2. Smee

      @Koos, drink jy dop-en-dam as jy langs die rivier haaie vang?

    3. Wiele

      Die dom poese het seker bedoel Vaal Rivier!!
       
      Smee, Koos drink sy dop met dam water!!

    4. JP

      nee ouens, dis 'n drol van die Kaap wat die storie geskryf het, dis waar Skaapstad in die prentjie kom….

    5. Vlaknaai

      Shot
      Kom ons fokken duik !!
      (ns: Griff , het vir jou n befokte duik kiekie gesnap die vakansie , sal vroe innie nuwe djaar ho vir joe forward)

    6. Pierre

      fok julle is dom.
      hulle het met hulle tubes op die dam gele. toe vat die stroom hulle oor die dam se keerwal, by die rivier af, en het in kaapstad afgeklim vir lunch.

    7. bubba

      The NSRI unit (based at the Vaal Dam) was activated.
      The "groot kak" started at THE DAM.
      The NSRI (and a private dude on a jetski) raced FROM THE DAM, to where "poepol en sy maatjie amper versuip het" ON THE RIVER…..
       

    Gooi Comment