News24 - flies not vomit

News24 gaan vir goud en score A+

In kak nuus deur griffin6 Eiertjies

Die krismispaartie by News24 is reeds op full-blast as mens sake so kyk:

News24 - flies not vomit

News24 - Pulic holidays

News24 - Shrek now a Briton

Wikipedia reken: “Oosthuizen became only the fourth man from South Africa to win the Claret Jug – following Bobby Locke, Gary Player, and Ernie Els – and moved to 15th in the Official World Golf Rankings, leapfrogging fellow South African Retief Goosen in 16th position. His 272 was the second lowest in St Andrews history.”

(shot, Christo. Goeie huiswerk, A+ vir jou. ‘n Regte een, nie ‘n sarkastiese een nie)

Deel met jou tjommies!
griffinNews24 gaan vir goud en score A+

Comments

  1. David

    Kyk 'n fokken vlieg is 'n kak ding, maar hulle bly beter as Malema

  2. Laaitie

    Hierdie naaiers by news24 rook duk bergspinasie, Durban poison en skunk gemeng met bietjie northern lights vir die skop. En dan slaan hulle dit nog met n bottel nek en die "bucket" metode ook.

  3. Rudi

    Fkt Laaitie, waar kom jy vandaan? Raak ek nou lus vir 'n bucket in die swembad!

  4. Laaitie

    @Rudi. Ja fok n bucket sal nou lekker wees, ek gooi hom sommer langs die dam wal as ek visvang…once

  5. Stinkvis

    @Laaitie. Nie net rook hulle bottel-nek nie maar hulle kap hom somer met 'n plastic buddy coke se bottel-nek, dis mos makliker om te sny… fokken news24, die hele media24 lot is 'n klomp natnaais!

Gooi Comment