Klein partytjies is ook soms lekker

In Spec-takel deur griffin6 Eiertjies

Is dit nie daai ou van Die Tuindwergies nie?

klein partytjie

griffinKlein partytjies is ook soms lekker

Comments

  1. sickmindfreud

    Moet sê die prentjie doen iets heerlik morsig met my verbeelding. Vinnige grappie om my gedagtes weer terug by werk te kry:
    Dwerg chick gaan dokter toe met klagte van 'n pynlike bosmossel. Die dok laat haar lê, haal 'n moerse sker uit en knip-knip so tussen haar bene. Sy is moerse verheug, die pyn is oombliklik weg. "Wat het jy gedoen dokter, dit was nie eers seer nie?" vra sy. "Net die bokante van jou gumboots 'n bietjie getrim" seg hy…

  2. Christo Brandbruggies

    Die bra in die middel is Michael Jackson in sy jonger  dae, en die twee piekies langs hom was 'n early warning dat hy eendag sou like van "klein mensies" zaber..

  3. kakhuis

    nee hoe de fok gaan jy karma sutra doen? daai piekies is net di eregte hoogte vir 'n BJ.

  4. Gedroggie

    As jy twee dwergies naai, tel dit steeds as 'n threesome?

Gooi Comment