Een of ander user op Jamie Oliver se website het 'n resep vir gwap gaan opsit op sy site. Wonder hoe lank sy IT laties gaan vat om dit uit te figure voor hulle dit verwyder. Hier is die original prentjie en onder is 'n ge-blurde vir die resep vir pussy.
Hierdie post is 78 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,212,451 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
O fok maar dis mooi
Die resep is weg…hulle het toe nie te lank gevat nie….
Ook nie 'n moerse verskil tussen die foto en Jamie se gevreet nie
As die resep 'n FLOPPY is, moet die leftover koek maar GEEET word
Such and old and easy recipe. Its been in our family for centuries!
Bwhahaha ! so maak jy n broeksnoek gaar !! Smells like fish , tastes like chicken !! Vinger lek lekker
Please pass the gravy.
Ek maak elke aand daardie resep….die pad na ‘n man se hart is mos deur sy zip
Ek kan doen met n Bosmossel starter, Broek Snoek of Haarburger Hoofgereg en Snortoffie Desert.
Jy het so mooi reggekom met al die alliterasie, toe fok jy uit by “snortoffie desert” terwyl jy “snortoffie snuistery” kon gebruik het.