Hierdie ou gaan nooit tronk toe nie

In kak nuus deur griffin8 Eiertjies

134 Januarie

(shot, Melt)

Deel met jou tjommies!

    griffinHierdie ou gaan nooit tronk toe nie

    Comments

    1. Eon

      Hoop daai ou kry sy pay op die 134ste Januarie. Moerse verskrikkelde jaar.

    2. Eddie

      Nou verstaan ek hoekom almal se Januarie gaan 'n fokken lang maand wees!!!!

    3. Vlaknaai

      Jassas …. Ek gaan vir RCS tune hulle zak het ek uitgesuip , hulle kan weer n betalingkie verwag so teen die 135ste januarie van 20 poes poes . 

    4. Wiele

      134 Januarie dit gaan n poes lank maand wees ek gaan maar die kar bottel stoor toe moet stoot daar gaan nie geld vir juice wees nie!!

    5. Dirk

      Griff
      Moenie worry nie. Die donner gaan nooit weer UIT die tronk kom nie, want hy bly in aanhouding tot 134 Januarie.

    Gooi Comment