Comments

  1. arno west AKA olifan

    Ek vang nie die happy clappy kerke of enige kerk nie, dit is net 'n geld maak foefie. kyk waarmee die ouens in beheer rond ry, laas toe ek gekyk het het Jesus n toon geklap en nie eens sy Pa het hom rond gezip nie. Amerikaners is die mees maklike mense om te vang met die tipe kerke. ag shame, laat self die kinders al hulle rednecks kan uit hul geld maak is sad. Ma respek vir al die Conmans in die kerke, julle sorg dat ek weg bly en maar op my eie Die Woord van God leer ken

  2. Laaitie

    Hulle kort n fokken exorcist vir daai klein moer, hy is fokken scary…..

  3. Jagter

    Fokkit.  Hierdie is verkeerd op soveel levels.
    Fok, dis verkeerd op die next level.  Laat my nogals dink aan daai antie in Donny Darko wat die klein dogtertjie skoonheids kompetisies run.

  4. Mad

    ek stem saam met arno west,  vandag se kerke is net geldmaak.  Die dominee kry 'n huis om in te bly, sy water en ligte word vir hom betaal, hy kry tuindienste en die mense in die kerk moet vir hom 'n salaris gee.

  5. Prof. Bokdrol

    As kerkmense mal is, is hierdie lot fokken psigoties – jirre, het Chucky ge-reinkarneer of iets?

  6. Slayer23

    HAHAHA!! ALLAH!!! Nee jissus, die hartseer van die saak is die enigste ding wat dommer is as 'n mal ranting eenjarige is die mense wat glo die ding loof jesus

  7. Heineken

    Dis omdat die kind Probably sy hele pas gebore lewe spandeer het voor die fokken tv terwyl sy pa en sy pa se suster in die kamer le en spyker…….hulle het ook seker net daai fokken Kansas Christiaan Channels en dit beteken dat die kind se fokken brein Chutney is nog voor hy skool toe gaan….Liewe god dis fokken sad……hier kom nog n fokken amerikaanse president!

Gooi Comment