Die interweb gaan jou blind maak

In Spec-takel deur griffin7 Eiertjies

porn

Deel met jou tjommies!

    griffinDie interweb gaan jou blind maak

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Jy kan mos op my avarat sien hoe lyk ek na 15 jaar van Internetwebtubes porn kyk en draties kap…ek dra juis so 'n fokken dik Cokebottel-bodem bril.

    2. dirk diggler diktros

      byt vas.  hoe platter hoe kommer, tot jy klonte skiet soos n bosvark. kry kontaklense, al is dit so dik soos verkykers, dis vir n goeie doel.  hou kop en hou koers penkoppe !

    3. dirk diggler diktros

      @Prof B.  Jammer Prof, my oe is te swak om dit te sien, miskien het al die getossery iets met my swaksienigheid ?!? ek kannie sien wat ek tik nie – dit verklaar baie…

    4. TommieTampon

      Gesoek:  N vlymskerp skaapsker want om een of ander reder het ek dikker pelse hare in my handpalms as op my kop en mullet saam.  Enige advies hoe dit daar kom of boereraat om dit te voorkom of dit te laat wegkom?  Komkol

    Gooi Comment