Die Antwoord – Evil Boy (Youtube)

In Die Antwoord deur griffin13 Eiertjies

Na ‘n lang gesukkel is Die Antwoord se Evil Boy music video uiteindelik op Youtube.

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Antwoord – Evil Boy (Youtube)

    Comments

    1. snackpat

      um…dude die vid was vir die afgelope 3 maande op youtube beskikbaar…..

    2. Smee

      Sorry for you Griff, maar snackpat is reg. Ons almal maak soms foute, maar nou lyk jy soos die dom poes. Toemaar bra, ons like jou nog steeds kwaai

    3. Rayd

      virdomp! "This video contains content from UMG. It is not available in your country".
      Anyway, got a ripped copy the second day you published on watkykjy and it is one of my favorites. The expressions on peoples faces is something to behold when I show them the video. I am not sure whether it is the Incana yam yeyamantobi or the eyes on Yo-Landi but they are mesmerized and can't stop watching till the end. 
      When I am back in SA I will buy a CD and of course go to a live venue unless Die Antwoord is now so popular regular fans can't get in. Here in Kuala Lumpur we only have David Salmon's Out of Africa's restaurant to remind us of home and of course our daily dose of watkykjy. Thanks for making us smile Griffen. 🙂

    4. Author
      griffin

      Ek kan vir jou 100 redes gee hoekom ek reg is, en jy nie, maar ek het nie tyd nie en is nie lus nie.

    5. LanieBra

      ja… griffen, jy's dalk nie altyd reg nie, maar jy's nooit vokken verkeerd nie!

    6. Prof. Bokdrol

      Nee jissis, soos die storie van die padda en die skerpioen kan ek my instink nie langer onderdruk nie – gods LanieBra, kan jy nie eers reg copy en paste nie, jou poes!!! Griffin bevat geen fokken "e" nie – hoe lank lees jy al WKJ??? There, I said it – fok nou voel ek 1000% beter (apologie aan Michelle, Smee, Jannie, Kakhuis en Poeskop…sal weer 'n paar dae stil wees net vir julle outjies se onthalwe…)

    7. Poeskop

      Nee Bokdrol, jy hoef nie stil te wees nie. Jy was nie 'n TE groot kont die afgelope paar dae nie. Ek hou actually van jou 🙂

    8. Poeskop

      @ LanieBra…moenie 'n kont wees nie….en jy ook snackpat……..

    9. JT

      Plaas comment julle eerder oppie fokken video en hou op kak comments rondgooi. As julle wil handsakkies swaai, gaan doen dit op ‘n anner plek. fokkers!

      Smaak die video, moerse kwaai.

    10. Koos

      Ek het 'n "VEVO dink Suid Afrika en die res van die wereld wat nie USA of Canada is 'n klomp poes en kan nie die video sien nie" message gekry as ek die vorige vid op youtube wou kyk. Ek het maar deur 'n proxy gehardloop net sodat ek die comments kan lees wat die Yanks gooi. So… ek dink Griffin is reg gewees en ek dink die video is fokken uitmuntend!

    11. luyanda

      THE video is dpoe guyz (evil boy) rocks

    Gooi Comment