Brekfis vir dronkgat champions

In Fokken Main Videos deur griffin18 Eiertjies

Ek wil sien hoe een van julle met iets beter opkom. Hierdie brekfis sal enige hangover opfok. For life. Soos Evil Boy. For life.

Deel met jou tjommies!

    griffinBrekfis vir dronkgat champions

    Comments

    1. David

      Fokken hel, sal jou ook laat projectile vomiting doen soos wanneer jou skoonma perongeluk haar tong in jou mond druk as sy koebaai se. Nee o donner, wat te erg is is te erg, fokken Jack?

    2. Vleis

      Daii Moffies het duidelik nog nie V-Town Cherokee se Olifant-voet burger en accessories uit ge-check nie

    3. Doosdief de Lange

      Hoe honger word ek nou..en dors!!!
      Befok!!!

    4. Author
      griffin

      Cherokee is nie in V-Town nie. Dis in Vanderbijlpark.

    5. Johan

      Liewe FOK!
      En Suid Afrikaners vrek blybaar die meeste aan hartanvalle…

    6. poen

      Cherokee is in v-town , langs die trein brug … voortrekker straat, maar ek sal so brekkie vat …

    7. mad

      Daar is 'n Cherokee in vereeniging.  ek dink as jy 'n hangover het gaan jy te kak voel om al daai crap aan mekaar te slaan

    8. Dukeofdanville

      Dis mos die Avbob special daai. Al daai cholestrol laat jou are soos die N1 op n maandag oggend lyk. All wat hy kort is n rooi cherrie op daai cream

    9. Poeskop

      Nee jissis ouens, dis 'n fokKen hartaanval van 'n brekfis….MA SE POES!!!!!

    10. Tjoppie

      Ek ken ook slegs cherokee in VDB, maar Burgerbox in V-town is die shit!

    11. PK

      Ek kan sien hulle het nog baie geld oor en fok net die Jacks op. Soos ek ('n alkoholis) natuurlik weet kook alkohol by omtrent 80C, so hulle kook dit eitlik weg
      Wat hulle dan kort is 'n lamoen of tamatie sappie om daarvoor optemaak – natuurlik met enige wit drank.
      'Gin' is natuurlik die beste, veral net na 7 op 'n donderdag oggend, dan kan jy eers begin kook…………..

    12. Stoffie

      Hoe honger is ek nou!  Hulle moes nou nog net daai bacon goetertjies met kaas getop het…hmmm…

    13. mad

      Cherockee Cave Road & Restaurant-Voortrekker str, Vereeniging: 016 422 3680.  Telefoonboek 

    14. jt

      fok, amper so baie olie soos  kfc street wise 2 chicken pieces, ek sê.

    Gooi Comment