Afrikaners is plesierig

In Zefshop deur griffin6 Eiertjies

Oom Paulina of Antie Paul Kruger sal teen volgende week op die nuutste Blink Stefanus t-shirts pryk en by Zefshop.com beskikbaar wees. Heavy limited edition, soos verlore Kruger Rande:

paulina kruger

 

 

Hierdie post is 79 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,196,554 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAfrikaners is plesierig

Comments

  1. Poeskop

    Griff, sal jy ons laat weet wanneer hierdie t-shirt in die ZefShop is, seblief?

  2. Author
    griffin

    Ja, dit sal volgende week some time wees met nog so paar exciting surprizes.

  3. Louwhan

    Ek wil nie die arme poes wees wat met so ´n t shirt per ongeluk by ´n Afriform vergadering instap nie.

Gooi Comment