2010 het sy gat gesien! Kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin10 Eiertjies

2010duik

Speel die fokken tune kliphard en duik:

DuikDuikDuik

Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus:

griffin2010 het sy gat gesien! Kom ons fokken duik!

Comments

  1. David

    Yip, kom ons doen. Happy happy vir almal en onthou net
    "pappa wag vir djou"

  2. dirk diggler diktros

    ai-ja-jaaaaiiiiii  ek het dit geprint en gaan n paar vir elke bewekoppie in die familie en my poesbaas by die werk stuur met wense dat die bitch haar boutjies kan relax en die spinnerake wat die toegerankte vagina versier n bietjie moet afkom in 2011 en dan sal haar koekstamper-buddie haar miskien n muisduik gee.  en dan sal ek anner werk soek.  het in elk geval nie van chemiese nanno ingeneurewese en die perks gehou nie.  ek sal nou underground gaan en kristal meth fabricate gaan.  enige nuwejaars watkykerkies wat wil begin produk gebruik in 2011, laat weet net.  terug na die onderwerp, die fotokies is piele, het my lewe verander.  shot en nou shit. DDD

  3. dirk diggler diktros

    Sorry julle, bogenoemde comment moes by Happy New Year julle Kopkouertjies gekom het, ek was so bewoee en het nog op die koop toe skoon blou ballas gehad en lae bloeddruk oppie brein toe post ek die komment hier.  hierdie chick verdien self goeie punte.  wereens apologie

  4. donnie

    happy 2011 alle julle watkykjy'ertjies, mag almal meer van die lekker dinge geniet die jaar en….FOK die credit crunch…piele!!!

  5. dirk diggler diktros

    rose is rooi
    violette is
    blou
    maar niks klop
    n gebruikte muiskou my ou…..  
     ek lek net vinnegrs af anners klou keyboardsleutels vas.  waars die ou dae tou n ou nog non laat waai met emmissies op die vingers.  fok hierdie tecnouhigiene, ek was my velef man – sies, dis vulger – wat skiem julle bloggers ?

  6. VonkieDoel

    Dirkie, as jy besluit om dwelms te bou. Good for you! Maar bly weg van die ‘testers’. Lyk my die goed tas jou aan…

  7. Prof. Bokdrol

    VonkieDoel, die draks deel is seker half OK, maar dis vir my wel bietjie creepy dat DDD sulke intieme kennis het van die paargewoontes van bosvarke? OK moet nou gaan bad en aantrek vir kerk…NOT!

  8. DDD

    Opregte dank vir die waarskuwing KonDieVoel. (Kon jy toe ?).  Die loopbaan was toe baie kort toe die proefrotte nieheltemalnna wense werk nie.  Rot nommer 1 (Rattatoulie), so n brundelbruinbul, het vn die mengsel absorbeer en toe summier in n hieperkritiese overload gegaan en al sy organe het geoverdrive en hy het vinning en rustig gegroet.  Heel kalm.  Rot twee, (quasimodo) – a.g.v sy geaardheid en bou het n paar diep teue gevat, en slukke, en begin rondspring en gil of hy in die vagevuur is,  Hy ruk toe sommer self sy krom ruggie en skouers reg en berstorm die wyfierotte waar hy nou al sy derde wyfie bevredig me n tempo wat n porn-spertster sal laat bewonder.

  9. arno west AKA olifan

    Happy 2011 from me all the way from 2429 TA hope your dimension treats you all well, dont worry about the water there wil be lots of rain that year, coke makes you fat and diet drinks fucks your liver!

  10. Dirk Diggler Diktros

    Ja-nee.  Dankie, hulle se mos kopieering of nabootsing is die opregste vorm van "flattery."  Weereens dankie en fok u.  Laat my toe om deur middel van beeldspraak te illustreer.
    Rose in rooi
    Violette is blou
    All the kings horses   (Al die koning se donkies)
    and all the kings men  (en al die ploerte in die koning se mag)
    had scrambled eggs for a week  (het roereier vir n week gehad.)

Gooi Comment