Wolkar Woltemade

In Spec-takel deur griffin22 Eiertjies

Ons vermoed dat hierdie een van ons tjommies is en dat haar pa 'n sekere insek boffin op 50/50 was.

wolkar1

wolkar2

(shot, Heinrich)

Hierdie post is 3 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 74,862 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWolkar Woltemade

Comments

  1. Pierre

    Ek't hierdie cabbie actually in Commissioner Straat in jhb een oggend gespec. Rolf op 'n ou se maag na 'n suipery.

  2. Vleis

    Fok my! Kwaliteit uit die boonste rakke!
    Hy was hom nie hy kam hom!
     

  3. Demond Tutu

    Ek wonder of die moegoe n "wolskoeter" ook in sy garage het

  4. Steven

    Ek het die kar in Malibongwe Rylaan gesien….nogal 'n mooi dametjie agter die stuurwiel ook…

  5. pop

    Nou kan die antie lekker agteroorlê op die wolkombers, niks meer koue blik op die boude nie. Ek wonder net, wat nou as jy gaan kuier en een of ander kakhuis kom spuit pizza op jou wolkombers motortjie.

  6. Prof. Bokdrol

    Sprinkaan, moet nou nie dat ek jou die obvious vra nl. dat dit eerder dalk na nat kont ruik nie…

  7. BokBal

    Nou wonner ek waar die wetter al die kroes poeshare gekry het, 

  8. Andre

    Die arme skedonk was seker geroes, toe scheme hulle nooit…'fur is die ding' plak hom toe met dit (skaap wol).. Lekker fokken tapet!!

  9. kakhuis

    jis, ekwonder hoeveel vlooie in daai fur is, en hoe was hulle die ding by die carwash?
    nice, hoef nie te polish nie,no 'wax on wax off',  en 'n nuwe 'paint'job sal nie so baie kos nie. mooi pappie vat ons na die next level in car design

  10. Ponkie

    Kokkelol-wol op sy beste, ek ek dink die heeltyd jy kry net kokkelol-wol vir die dashboard! 

  11. Sillas

    Griff
    Is dit nie Nike Holm se tjor nie, sy was met hom by Kabous se troue…

    Iemand het Poes op die fur geskryf…ek dink dit was jy hahaha

  12. msmanson

    ek het die kar so 'n ruk terug in die moot gesien en toe daaraan gaan vryf… nie rerig so 'n goeie idee nie… *gril*

Gooi Comment