Wen groot, klein, kak en zef

In Kompetisie deur griffin7 Eiertjies

Dis nie regtig ‘n kompetisie nie, maar meer van ‘n give-away op Zefshop.com.

Van presies nou af, gaan ons vir die eerste 30 orders wat deur Zefshop.com inkom ‘n ekstra bederfie in hulle parcels sit. Dit range van klein kak goeters soos stickers, hacky sacks, caps en Juluis Malema kakpapier tot effens cooler stuff soos ‘n paar wireless laptop mouses, ‘n webcam en ‘n HP iPac PDA as die groot outjie om te score. Ons sal die 30 order nommers so bietjie shuffle om almal ‘n gelyke kans te gee.

All-in-all is alles seker saam so R3k werd.

Ons kry volgende week weer ‘n paar befokte items in en ons re-order ook stock wat laag sit.

Koop reg, koop zef.

ipaq114

griffinWen groot, klein, kak en zef

Comments

  1. Koos

    Fuckit Griff. Ek wens ek het nou zak om te kan spend. Fok. Daai Blink Stefaans shirts roep my.

  2. Werner

    Griff, Laat weet ons bietjie wie het die cut gemaak…. Daai  Blink Stefanus T-Shirts is POES cool!!!

  3. Kropslaai

    Ek poes jou deur die gevreet met ‘n strykyster as ek fokken stickers kry ! Hahaaa

Gooi Comment