Comments

  1. sickmindfreud

    hoe gaan daai girl op die backseat pas? tight fit as jy my vra…..

  2. Stinkvis

    Ek dink dis nou piele, hulle moet 'n hele klein piekie stad bou met klein huisies, klein vliegtuigies, klein treintjies, klein bier brouerytjies en natuurlik klein piekie ontkleed klubs…

  3. tertius hollbrand

    jirr stink vis, dis een van die beste fokken planne wat ek nog in my lewe gehoor het!!!! dis befok!!!!!

  4. David

    En julle tweetjies met julle klein totties kan daar gaan bly, en dalk Burgermeester word

  5. Gurts

    Whahahhaa Stinkvis!!! hahaha met klein kondoompies en klein shooter glasies en klein katties en klein woewwe…

  6. kakhuis Julius Malem

    is 'n piekie se drol kleiner as 'n gewone mens s'n?

  7. Bulperd

    Daai Blaar (Blaartjie) is net so wolskoeter hoogte. As hy haar oor haar haarstyl komplimenteer  mag sy dal aanstoot neem.

Gooi Comment