Virgin Active wil nou jou muscles bou (en jou fokken kniee breek)

In Kak companies deur Christo Brandbruggies30 Eiertjies

Ek kry gereeld emails van die bank wat waarsku teen scams en naaiers wat hulle vuil pootjies op jou hard-earned zak wit sit. Consider hierdie sommer as een van daai briefies. En in hierdie geval is die “naaier” Virgin Active, en die “genaaide” is ek, en potencially jy. Die ding is, ek het  in 2007 Durban toe getrek, en al oefening wat mens in Durban kry is om vir die hoere en drug dealers in Point Road weg te hol. Of jy kan surf terwyl die hoere en drug dealers jou fokken klere en beursie wegdra.. Ja jammer Durban, maar jy’s gefok soos Bees Roux.

Anyway dit was als moerse nice toe ek daar opdaag, goeie mense daai by Virgin Active hoor, hulle dra jou op die hande. Jy stap daar in, ‘n charismatic bra wag jou in by die deur (one-way electronic deur – NO FUCKING TURNING BACK NOW), vriendelik, behulpsaam, hy WIL jou balsak vir jou krap as dit jeuk. Ek skiem  hy’t voorheen gewerk saam met daai kerels wat die R100 ‘n blik window cleaner by die garage verkoop, hulle kan ook nie “NEE” verstaan nie. Nie eers as ek hom wys ek het net R40 om in die kar te gooi nie. ” Hoe de fok met ek dan R100 vir ‘n blik Mister Min betaal??”

So toe ek my weer kon kry sit ek in ‘n snazzy kantoor en teken my lewe weg. Hoe kon ek nou nee se, met die die free USN sqeezy bottel en duffelbag ALL INCLUDED PAPPIE! Nou’s ek mos ge-gear. Al die papierwerk lyk toe vir my oraaiterig, behalwe vir die feit dat hulle elke maand ‘n aftrekorder op my account het. Ek tune die bra toe ek soek nie daai kak nie, ek sal elke maand daai bokke self in die kraal in kom jaag. Cash en klaar, niks vingertjies in my rekening nie, dankie. Hy reassure my dis fokken “one-time!” so ons almal smile dik en drink ‘n complimentary smoothie.

Dit gaan toe als lekker vir so jaar, niks major hang-ups nie, maar einde 2008 trek ek terug Kaap toe en wil die membership kanselleer. Toe’s niemand happy met met my nie. Eweskielik is ek agterstallig met betalings en what not. Ek, wat toe nou nie lus is vir kak en bohaai nie, betaal toe die ekstra maand, stuur vir hulle ‘n mooi briefie om dit official te maak, end of story, right? Noddefok!

‘n Week later bel ‘n vrou met ‘n monotone stemmetjie my sodat ek kan please explain hoekom ek ons verhouding wil verbreek. Ek inform haar straight dat ek my geld mors met oefening want ek drink te veel bier plus ek fokof Kaap toe so dis nou maar so. Na ‘n paar snikke, snot en trane oor hoe wie die kinders se onderhoud gaan betaal is ons uitmekaar, no hard feelings, finish en klaar.  Meer as ‘n jaar later kry ek oproep op van ‘n vrou wat my tune sy’s van Virgin Active en ek skuld 12 maande se fooie, R350 x 12 =”‘n kwesse van honnerde fokken rande“.

Ek, cool soos ‘n komkommer, en bietjie getrek op daardie SATERDAGMIDDAG, kap haar straight dat sy besig is om vet fokken kans te vat met my, en dat sy haar rekords moet gaan check, en dan weer te bel as daar nog fout is. Hoor nooit weer van haar nie, tot vandag,amper ‘n jaar later, weer op ‘n Saterdagmiddag. Maar nou is dit nie meer mooipraatjies maak van hulle kant af nie. As ek my agterstallige rekening uitsort voor Desember 2010 kry ek 15% discount, m.a.w. nogsteeds ‘n moerse dent in budget en niemand kry  fokken presentjies die jaar nie. Persoonlik dink ek hulle try my vang met ‘n Glomail-style kakstorie. “Koop nou hierdie kak wat jy nie nodig het nie dan kry jy discount op dit.” Isabel Jones sou nie getune het daai is ‘n fair deal nie, so fok julle Virgin Active. Die volgende is seker ‘n call dat hulle my kniee gaan kom breek, of hulle stuur sommer vir Mike Bolhuis op Oukersaand om ons voordeur te kom afskop.

Eitherway, hulle kry nie ‘n sent by nie.

Deel met jou tjommies!

    Christo BrandbruggiesVirgin Active wil nou jou muscles bou (en jou fokken kniee breek)

    Comments

    1. LEIGH

      JA VOK HULLE HET DIE SELLE KAK MET MY GETRAI……WAG VI DIT…. NADAT MT MEMBERSHIP VERVAL HET!!! EN HULLE MY TOEGANG TOT DIE GIM GEWEIR HET TOT EK HERNU, DOG TO VOK DIT, GIM IS ANT WAY VIR DIE VOELS!! EK KRY OOK NOU NOG MY JAARLIKE OPROEP?????

    2. LanieBra

      Ja, same here. Virgin Kaktive het my ook genaai.  Die amptelikke briefie dat ek die kys wil breek het hulle kwansys nooi gevang nie.  Hulle soek hulle nou meer as 'n jaar se bokke en gaan my "aan die prokureurs oorhandig".    Ek't die girl op die foon maar mooi getune dat hulle maar so kan maak, ek doen nie die skuld ding nie, so die swart lysie pla nie vir my nie. 
      Tippie vir die bra's:  As naaiers soos Virgin Kaktive hulle vingertjies in jou rekening het kan jy dit maklik by die bank kansseleer – en as die debietorder reeds afgegaan het, het jy 'n paar dae om die bank te laat weet dis 'n fout en dan kan hulle dit vir op die spot reverse.  Nogal handig as Virgin nie nie wil hoor dis oor nie… Ironiese naam nogal: Virgin…

    3. Alexis

      Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe… LIEFLING! 

    4. kakhuis

      ek is nog by die active virgin, maar ek betaal vir fokken iets wat ek nie kan gebruik nie: die konte het 'n sekere soort klas16:30 NET op 'n maandag en woensdag. is hulle getrek want alle normale mense is daai tyd nog by die werk? en volgens die salesman  kan hulle dit ook nie dit 'n halfuur later schedule nie want die trainers se tyd is tog so fokken kosbaar. hoe de p**s verstaan jy dit?  fokkers

    5. kakhuis

      ek is nog by die active virgin maar ek betaal vir fokken iets wat ek nie kan gebruik nie… hulle het 'n sekere klas NET 16:30 op 'n maandag en 'n woensdag. is hulle getrek want daai tyd is alle normale mense nog by die werk. en volgens die patetiese salesman kan hulle dit nie 'n halfuur later schedule nie want die trainers se tyd is te kosbaar…

    6. De Moer In

      Ek is ook by die Active Virgin, toe ek hulle tune ek fokkof en wil hul nie meer betaal vir die kak diens nie, toe is hulle vinnig om daai smiles weg te vat en die chompers uit te bring.
      hulle tune my die kontrak se tydperk is 2jaar en ek kan nie dit kanseleer nie, nou vra ek hoe maak mens?

    7. Anton

      Fokkers het dit 6 jaar terug met my gedoen, hulle bulldog lawyer company het my sakke kom skud, nadat ek amper geblacklist was.

    8. riempies

      Mens sukkel maar met Virgin Mobile ook. Pity. Lyk my mens sit maar met 'n klomp sleg bliksems wat al die groot dienste monopolise, soos jy gatvol raak vir die een se kak moet jy hulle maar rotate vir die next best bliksem.

    9. Evert

      Planet Fitness doen nou diselfde met 'n vriendin van my. Lankal membership gecancel, maar nou soek hulle so 3 jaar se geld. Maar as sy 'n nuwe membership uitneem, sal hulle die vorige "skuld" afskryf. WTF!!!??? 

    10. V-Bone

      Ek gaan nou al 5jaar met Planet Fitness. Glo nie die konte is op dieselfde planet nie. Ek dink die roids fok hulle almal mooi op.

    11. Vlaknaai

      Die spul oskonte is maar een van n fokken paar naaiers wat nou heel fokken bossies raak agter denkbeeldige geld aan. Noem hulle op ! Virgin Active en Mobile , Auto Freeway , RCS,  al die poeste skeem met n dreigoproep oor denkbeeldige kak  wat jy hulle voor noggal geld skuld gaan hulle vet zak invorder vir n krismis bonus. Fok hulle man ! Hulle kan my naat kom lek as hulle dink hulle kry n sent uit my uit vir KAK WAT EK NIE GEBRUIK OF GEKOOP HET NIE !! Ek is fokken lus en gaan koop 5 varkpoeste by die slagter , en pos vir elkeen een. Lekker man. Hier is vir jou n vark guava. Ek het vir Edgars ook n surprise – julle zak het ek al die naweek uitgesuip – so kry vir julle !!

    12. Langlat

      Waar is die ou wat so paar jaar gelede 'n klomp slange in die bank los gelaat het vir kak diens, etc; Ek dink hy behoort as 'n legende beskou te word in ons history. Dikwels kom dieselfde iedee by my op vir al hierdie tipe kak vernaam as jy 'n eerlikke lewe probeer voer. Ek sal 'n klomp afsette pinte op my lys plaas vir so 'n delivery. Telkom eerste…….

    13. LanieBra

      Nee vok bra… Telkom is in 'n klas van hulle eie.  Daar is nie 'n dier op hierdie planeet wat verdien om in hulle kantore losgelaat te word nie.

    14. ROFTY

      Het self daai stront oorgekom met die ander groot Gym Brand. Dis omdat dom jocks wat heeldag sit en sterioids snyf en muscles pomp die admin hanteer. Hulle het ook amper R2000 uit my probeer wurg na n jaar wat ek gekanseleer het. Gelukkig het ek die kansellasie brief gehad. Een of ander dom spier tier het nie sy job gedoen en toe wys dit ek was nog by hulle n member. Het vir die bestuurder n vet pit gedruk en hulle met die hof gedryg.
      Beste van als is toe wil hulle vir my free vouchers gee om jammer te se. Druk daai vouchers julle fokken vleis breine!

    15. kakhuis

      @de Moer In : jy mag 'n maand kennis gee en jou kontrak kanselleer, ek het die kontrak 2010 uitgeneem en dit is wat hulle my aanbeveel het want ek het dieselle bloukie met 'n ander gym geloop.  anders bel die consumer union of stuur vir sir richard branson 'n email (stroes ek maak nie grappies nie) hy sal hulle opfok as hulle sy brand se naam deur die modder sleep. ek het die md van virgin direct gemail – gan kyk op hulle website en moan by die md en hou aan moan totdat jy reaksie kry. se vir die md sy fokkers wat vir hom werk wil nie hulle vingers uit hulle holle trek nie. dit is waar virgin al die ander fokken suid afrikaanse companies myyyyyyyyylllleeeee voor is.
      Edgars skuld my nou nog fokken cash rewards die fokken vieslike poeslike kontgevreete van hulle accounts afdeling – fokken useless customer service en relationships. ek wens die mense in suidafrika wil die mense in hulle accounts departments fokken beter opleiding gee, want dit is HULLE wat alles vir jou opfok want hulle doen hulle werk SO KAK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! en hoekom moet mens eeers die einde van elke fokken maand ageterkom wat aangaan – dan vat dit nog 'n fokken maand om iets reg te stel en so fok hulle voort. WANNEEER gaan hulle bykom? stuur vir mens 'n fokken interim statement sodat jy jou goed kan bevraagteken DOSE in die ACCOUNTs afdeling!!!!!!!!!!!!!!!!

    16. kakhuis

      fok ,as ons nou 'n scoring system gehad het vir companies(soos wat ITC is vir consumers) dan was EDGARS en VIRGIN al diep innie kak en moes hulle al geplease explain het MAJORLY!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    17. kakhuis

      @Laniebra – ja Telkom en die  MISLIKE PALITEIT, daai fokkers in hulle accounts afdeling doen elke halfuur FOKOL!!!!!!!!!!!!!!!!

    18. Ponkie

      Hulle het hul kak ook al my probeer afsmeer, etlike kere. Ek het hulle lekker rondgefok, hulle het etlike voicemails gelos vir my om hulle te bel vir een of ander klomp tos wat nooit, ooit weer aangebied sal word vvordat die son weer more opkom nie. Uiteindelik het een van die poesgevrete my in gekontak gekry. Toe vra ek vir hom of hy dink hy is fokken snaaks, hoe de fok moet ek op hulle treadmills kom hardloop as ek nie eens fokken bene het nie. Ek het my hol geskeur toe die etter-portret om verskoning begin vra het en die foon is sy oor neergesit. Hulle het my nooit weer probeer bel nie. As hulle durf sal ek vir hulle sê ek het VD en wil eers 'n gratis sessie hê sodat ek in hul swembad kan kak.

    19. Ponkie

      Het sommer die hyperlink op hul "contact us" vir hulle gestuur. Nou gaan hulle al jou fokke spiere kom re-posess. Spul poese, ek hoop almal by Virgin Active se sweetgaatjies verander in poesies en kry op dieselfde tyd periods!

    20. willem

      Julle praat darem baie lelik eintlik is 'n active virgin 'n non wat elke oggend draf

    21. legenderick

      fok my op 'n fiets. ons moet betoog, met brandende oefen matjies en swaaiende pool noodletjies. corporate skuim geniet dit om met ons rkeninge omgang te he, dit is well established. die vraag is hoekom die fok ons die kak ondersteun!? once bitten, twice genaai and three times shy! koop by verimark 'n fokken ab wielietjie, en doen bq manual erf labour om in shape te bly!

    22. kakhuis

      ag nee tog asb, net nie verimark se kak nie. dis soos die 'wonderchopper' – my fok het niemand nog ooit van jou voedselverwerker se grater/chopper/slicer/dicer gehoor nie? ek is nie into manual labour(in die kitchen), sorry.

    23. DM

      Laat ek raai, die mense wat jou bel se naam is MDB Attorneys. Groot chancers, met my dieselle kak gertry en hou nou nog aan. Ek laat hulle moer lank aanhou op die foon as hulle bel en sit dan die foon neer. As almal dit kan doen dan sit hulle met vet foon rekeninge.

      Hulle werk met intimidasie tactics, koop rekeninge oor by ander maatskappye en try dan bloed uit n klip tap. Virgin Active is die dose om so met rekeninge te werk te gaan in die eerste plek en dit oor te verkoop. Ek boycott nou als van Virgin, van airlines tot gyms en hulle cola.

    24. Ponkie

      Ek hou ook fokol van Virgin Active nie maar ek like nog steeds om 'n virgin te zaber!

    25. Prof. Bokdrol

      Fok gym in elk geval – surf en suip bier dan kan die naaiers jou nie vang nie!

    26. Jay

      Ha! Ek het daai pad gestap SONDER tekkies. Presies dieselfde storie behalwe ek het nooit eers my voet op die red carpet gesit nie want hulle sou my bel as ek my membership kaart en once in a life time dealbreaker sak kan gaan haal. Hulle het. 2 jaar later, om te se hulle los die sak by die hek met ‘n post-it : maak vol skaap ! Al wat vol was,was ek. Gatvol. Anyway,1 V.I.Poephol se mos eendag vir my ‘ ooo sorry,we lost all de seestams ‘
      So julle speel fokken uno op kantoor en die wenner kies 5 kliente uit ‘n hoet wat nou in arrears is ?! Al wat hulle weet van somme is om beesballs op jou calculator te skryf. JOU MA SE AR’REARS !

    Gooi Comment