Comments

  1. Trespassa

    Bwhahaha!
     
    Nou voel ek weer beter na daai child trafficking post. Fokken poese.

  2. kakhuis

    ek slaap elke aand met my beerkie
    julle werfetters!het julle die hele foken shrek reeks ook gekyk , "dis lekker om 'n kinners te wees"

  3. ThinnLizzy

    Smaak die slinky worshond. Loop soos myne as sy gat skoon maak vir donnerweer.  Shoos, shoosh spin spin soos 'n Cortina om ' n hoek.

  4. Koos

    Ja nee. Hoe gaan Woody en die geliefde span hulself hierdie keer uit die moeilikheid uit kry? Terapie?
    Fokkit Griffin. Kan ons nie maar vroeg duik vandag nie? Jissis! Fok werk!

Gooi Comment