The Ford is my shepherd

In Spec-takel deur griffin17 Eiertjies

Smaak my die manne in die Fords hang nog steeds by skole se byeenkomste uit.

ford xr3-1

Hierie warm XR3 is kak gevaarlik, maar maak daai pers hom nie bietjie stadiger nie?

ford xr3-2

Check, as jy die wiele like 'n 6.4 grade draai gee, kry die outjie effens houding:

ford xr3_3

As die bra miskien van beter geweet het, het hy hierie uitrusting vir homself aangeskaf daaso by Zefshop.com:

ford-is-my-shepherd

Deel met jou tjommies!

    griffinThe Ford is my shepherd

    Comments

    1. Zoro

      daai is nie 'n XR3 nie Dis 'n 1.3L mk1 escourt, die XR3 het eers later uitgekom.

    2. PK

      Ek het groot geword in die vuil driehoek, en ek kan met alle eerlikheid se daardie is 'n MK2 en nie 'n XR3 nie. Die kokkie het natuurlik vir hom so ge-doen dat 'n mens nie kan sien of dit dalk 'n RS model is nie.
      shot PK

    3. David

      En dis nou die tipe werfetter wat nog by Laerskole uithang

    4. SifBal

      1.3 Liter Street Eater kerels! Wie de fok gee om daai sif aerokit, freeflow bananabranch en Hewland racing gearbox-combo kook! Tekkies talk to me!!!

    5. Bullits

      Dis nou my tipe kar vir n Matriek Dans……….ek sal n klomp meisies vol wors kan pomp oor daai bonnet se pers strepe 

    6. kakhuis

      ek gan nitro in my kar sit dan sal ek hom dice van roubot tot roubot

    7. Vleis

      Die kjênders het 3 maande net stywepap gevreet want Pappa moes sy mags op lay-bye betaal…

    8. RODSNOT

      If you win by a mile or you win by an inch….
       
      a win is a win

    9. Prof. Bokdrol

      Nee man, dis 'n Ford SSS – Suip, Saag en Spin!
      Onthou julle die Datsun SSS? My oom in die Vuildriehoek het een gehad…

    10. Aspatat

      Weet nie wat is fout met julle OE nie daardie is nie PERS nie dus PIENK strepe ….. moet nie te veel lag nie jou dogter kan daarin wees …….. of oor die bonnet …………. MOOI BLY MOOI ……. "Chicks dig it"

    11. Babez

      shame ek kry di jame wat hom sleg commet – jul het seke ni n hobby ni……… mooi bly maar mooi en ja chic's like dit hehe

    Gooi Comment