Skool Juffrou vra vir die klas, "As julle nou sou doodgaan eendag,hoe sou julle dit verkies ? "
Sannie: " Juffrou, As ek vir Kosie soen en ek skielik n hartaanval kry"
Pietie: "Juffrou, As ek my self trommeldik eet aan roomys en chocolates"
Skaballas " Juffrou, Soos my OUPA in sy slaap, nie soos die fucked-up passasier wat langs hom gesit en skreeu het heeltyd nie"
Hierdie post is 36 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 933,066 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap