Senora de publico vomita…

In Fokken Zef Videos deur griffin13 Eiertjies

… of soos mens in Afrikaans tune: "Antie skiet longbotter inniesakkie, op live TV."

Toe nie so die piel vir Sannie nie (of die Piel vir Sana soos dit uit die video blyk te wees). Steek maar eers jou toebas weg vir later:

Deel met jou tjommies!

    griffinSenora de publico vomita…

    Comments

    1. Stinkvis

      Jirrrr, gelukkig het hulle haar nie gewys toe sy dit herkou nie… Ek gaan nou op lunch, en is om een of ander rede lus vir roer-eiers.

    2. mad

      die vrou sit ok maar heel tevrede en kots, so graag wil ek nie 5sec of fame he nie!

    3. Prof. Bokdrol

      Nee sies fokkenmoer!!! Op die aerie is die sakkies ten minste nie deurskynend nie….oeeeehhhhuuuurgghhh!!!!!

    4. Prof. Bokdrol

      Terloops, "piel" in 'n paar Latynse tale beteken vel in Afferkaans en "sana" beteken skoon / suiwer / rein…gee jou 'n paar permutasies om mee te speel?

    5. Bulperd

      Wat de fok is n saber vivir ?  Klink soos n geskenkie vir die broek monster

    6. w'kykertjie

      kan nogal vereenselwig met die tannie, ek kots ook so as ek SABC kyk.

    7. Stoffie

      Piel Sana… Ek neem aan omdat die tannie 'n sakkie het is dit piele vir Sannie!

    Gooi Comment