Ook maar fokkol gewoond. Almal weet die Hyundai Palio Roadster is die shit vir 2011… As die dak af is, is hy klein genoeg om as bumper car by Gold Reef City te double.
Iets om oor te dink . As jy nou weer met jou Massey Ferguson-Atos oppie highway skud , onthou een van die disleksiese waterkoppies is dalk agter n poeskoets se stuurwiel op pad in jou rigting in . JA – hulle gee actually vir sulke mense n fokken bestuursliksens !! Scary shit as jy my vra
WTF !! NOU GEE HULLE HOM N KAR WAT HOM NOG MEER POES GAAN LAAT OPTEL,DAN HET SARIE EN HUILGENOOT WEER SKINDERSTORIES OM OOR HOM TE SKRYF.STEVE HULLE GAAN JOU MET N SLAP RIEM VANG!!!O FOK VERGEET EK NIEMAND VANG JOU MET N SLAPPE NIE.
18 Comments
O fok ek is sprakeloos. Dis omdat etters wat eerder moet kakhuise skoonmaak toegelaat word om te skryf. Dis eintlik 'n Fokken Ford jou dom nai
jan, wat de fok doen jy met die sarie? jy kan nie wkj en sarie saam lees nie!
Jan kap seker maar 'n dratie terwyl hy na Steve kyk
Dis n kief kar daai. Ekt gedink om vir my n die audi M3 bakkie te kry.
Ek stel nou weer belang in die Mercedes Getz. Of die Landrover Pajero. Fokken tietkoppe.
En ek ry 'n Beemer…maar dis die Tazz model. Jissis, daai konte is af!!!
Mercedes Getz is net vir tossers, too little headroom
Ook maar fokkol gewoond. Almal weet die Hyundai Palio Roadster is die shit vir 2011… As die dak af is, is hy klein genoeg om as bumper car by Gold Reef City te double.
Nee kak man daai lyk soos die Nissan beetle gekruis met n Opiel 333. Se daai nommer plaat "Liefling"
Kyk regs onder op die artikel van die "Valliant". Hulle het gallery ook verkeerd gespel
Iets om oor te dink . As jy nou weer met jou Massey Ferguson-Atos oppie highway skud , onthou een van die disleksiese waterkoppies is dalk agter n poeskoets se stuurwiel op pad in jou rigting in . JA – hulle gee actually vir sulke mense n fokken bestuursliksens !! Scary shit as jy my vra
jissie dai fokkers wil net nie ophou
fokkers
as jy vir daai hyundai pallio opentop roadster 'n handle aansit kan jy hom vir 'n shopping trolley gebruik
WTF !! NOU GEE HULLE HOM N KAR WAT HOM NOG MEER POES GAAN LAAT OPTEL,DAN HET SARIE EN HUILGENOOT WEER SKINDERSTORIES OM OOR HOM TE SKRYF.STEVE HULLE GAAN JOU MET N SLAP RIEM VANG!!!O FOK VERGEET EK NIEMAND VANG JOU MET N SLAPPE NIE.
@pietpiele: het jy vokken coke op jou caps-lock knoppie gemors?
Ek sien hulle het darem die ding se naam staan en regmaak. Dis nou lekker van die internet: jy kan al die evidence uitvee.
Moenie worry mense more fok hulle weer op en dan kan ons weer die kak uit hulle ruk