Monthly Archives: November 2010

Mister Souf Efrika 2011 – Don Packett

Fok, hierdie is so goed gedoen, ons skiem julle moet sommer julle eie Mr Souf Efrica 2011 clips maak en submit. Check die vorige post om te sien wie Don Packett hieso afrip. Kom ons maak dit sommer 'n kompetisie. Ons sal die wenner 'n befokte  stel Sony USB speakers gee. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos, kompetisie | 9 Comments

Meneer SA finaliste

Maats, zak kan nie hierdie entertainment koop nie. Ons het so paar videos van die Meneeer Suid-Afrika finaliste. Die eerste een se embedding is disabled, maar jy moet eenvoudig die link uitcheck. Vote gerus vir enige van hierdie twee knape. Hulle het ons stamp of approval #.1 Adriaan Bergh, die 23 jarige ou wat aan die chick [...]
Gefile in Fokken zef videos | 35 Comments

Marabse in Hermanus

Hi Griffin   Hierso is 3 kiekies van n lekke kar wat ek in Hermanus afgeneem het. Kyk die dodelike walvisvin drukvlerk!!!   Enjoy   Morne Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, briewe | 10 Comments

Hoe weet jy jou buddy is ‘n doos?

Jy vra jou tjommie wat toevallig heel vlytig is met 'n tattoo gun om vir jou 'n next level prentjie te canvas. Jy is half onseker maar jy het besef dat jy jouself mooi opgewerk het en vertel het dat jy fokol bang vir naalde is. Die saak is reg, so stap een is gecover. [...]
Gefile in Snotstories, Zefgatte in die nuus | 21 Comments