Monthly Archives: November 2010

Senora de publico vomita…

… of soos mens in Afrikaans tune: "Antie skiet longbotter inniesakkie, op live TV." Toe nie so die piel vir Sannie nie (of die Piel vir Sana soos dit uit die video blyk te wees). Steek maar eers jou toebas weg vir later: Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 13 Comments

Jack Parow – Tussen Stasies

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos, jack parow | 23 Comments

The Wedding DJ’s gooi Vrydag ‘n groot jol.

Check vanaand ook sommer Die Flying Dutchmen uit saam met John Vlismas by Steak 'n Ale in Centurion. Kief comedy en 50 skille kry jou in by die deur. Hierso is die Wedding Naaiers se volgende gig vir julle Kaapse konte: Deel met jou vriende:
Gefile in WKJ gigs, wedding djs | Leave a comment

As hulle my nou kan sien…

Nog enetjie deur Franstasties: Deel met jou vriende:
Gefile in Franstasties, Skrapnel, komix | 4 Comments