Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: November 2010
Worcester se tand merchant
Valstande was nog altyd big business in die die Wes-Kaap. Of die tande nou uitgetrek is by die arts, uitgedonner is, of sommer getrek is vir lekker kopkou uitdeel, daar is baie papbekke in die Kaap. Die tik epidemie het ook seker gesorg vir 'n increase in sales. Want as jy daai "tjoef" ordentelik hard [...]
Lekker freebies te score by Zefshop
Hierdie is vir die early bird krismis shoppers.
Zefshop.com het so twee weke terug 30 secret persente ge-stash in die orders wat ingekom het.
Hierdie keer doen hulle dit weer. Die eerste 50 orders wat inkom vir t-shirts of CDs score elkeen 'n free gift. Dis 'n random selection tussen LG USB hubs, Microsfot webcams, Sony USB [...]
Gefile in zefshop 8 Comments
Ontmoet die ouers
'n Vinnige joke om jou Donderdag minder hel te maak
‘n Jong meisie word genooi vir aandete by haar nuwe boyfriend se ouers sodat hulle mekaar kan ontmoet en haar senuwees kriewel maar so effens. Met die intrapslag kom sy agter dat liefie se ouers nie heeltemal ten gunste van die verhouding is
nie en dit maak [...]
Gefile in Grapgat 18 Comments





Mr South Africa Finalist 2011 – Spoof #2