Monthly Archives: November 2010

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Speel die fokken tune kliphard en duik: DuikDuikDuik Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus: Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 26 Comments

Kak mense op die interwebs

As jy soos ek is en 'n laid-back job het waar jy heeldag voor die pc sit maar nie rerig TE besig is nie, dan spandeer jy seker ook baie tyd deur te kyk na sinnelose kak op die interwebs. Die ideale ding sou wees om 'n movie of series te kyk, of sommer bietjie [...]
Gefile in Fokken zef videos, christo brandbruggies | Tagged | 14 Comments

Beeld smaak phuza Thursday

Deel met jou vriende:
Gefile in kak nuus | 5 Comments

Bam Margera van Jackass smaak Die Antwoord

En daai is een seriously hot goose wat saam met hom rondfok op die video… Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord | 10 Comments