Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: November 2010
May the wors be with you…
May the wors be with you…
Solank jy hom net cover met hierdie effie hoef jy niemand te tune "I'm your father" nie. Darth Vader is ook maar lekker deur die kak. Het hy nie geweet "Vader" beteken "pa" nie?
Ons moet miskien so paar van hierdie outjies invoer en in Steve Hofmeyr en Zuma se posbusse [...]
Gefile in Spec-takel 5 Comments
Foki besem, Foki stofsuier
Moenie verbaas wees as jy oor so paar jaar hierdie stuk kak op Verimark TV ads sien nie. Dis skoene wat gelyktydig stofsuiers ook is, met ander woorde dis vir luigatte design en dis fokken useless. Die probleem met luigatte is dat hulle net van die couch af yskas toe loop en 'n ruk later [...]
Gefile in Kak companies, Spec-takel 18 Comments





News24 skiem hulle is arty