Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: November 2010
The Ford is my shepherd
Smaak my die manne in die Fords hang nog steeds by skole se byeenkomste uit.
Hierie warm XR3 is kak gevaarlik, maar maak daai pers hom nie bietjie stadiger nie?
Check, as jy die wiele like 'n 6.4 grade draai gee, kry die outjie effens houding:
As die bra miskien van beter geweet het, het hy hierie uitrusting [...]
Oplettende Watkykertjie – Sharks in Venice
Hi,
Ek het nou nog nie dié movie gesien nie, maar verbeel ek my of lyk dit net of daai mannetjie 'n Province trui aan? Shark In Venice (2008)
Anton
Deel met jou vriende:
Hou op om ons gearbox parte te steel.
Hi griffin
Ek het hierdie foto by GA Used Spares in Mitchell str Pretoria gekry. Dis so oorspronklik soos Mrs Balls se chutney.
Groete Rudi
Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel 33 Comments





Skedelman se hart pomp tjoklits