Hi,
Ek het nou nog nie dié movie gesien nie, maar verbeel ek my of lyk dit net of daai mannetjie 'n Province trui aan? Shark In Venice (2008)
Anton
Hi,
Ek het nou nog nie dié movie gesien nie, maar verbeel ek my of lyk dit net of daai mannetjie 'n Province trui aan? Shark In Venice (2008)
Anton
3 Comments
Die arme doos in die boot lyk soos The Incredible Schalk voor hy sy hare gesny het…
LMJ @ BOKDROL, EK DINK EK HET MY GEBREUK. EK SKREEU WP MAAR KAN 'N LOSS VAT SOOS AL DIE ANDER PAKSLAE
Anton, jy kyk te veeel rugby