Neill Blomkamp kweek nuwe prawns

In Fokken Main Videos deur griffin9 Eiertjies

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 25,810 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNeill Blomkamp kweek nuwe prawns

Comments

  1. LanieBra

    Waddevok! ?!
    Agnee kak man – nou's ek 'n vegetarier.  Nou net bokkos en groente vir my!  Sê my hierie is 'n poty stront, seblief.

  2. LanieBra

    okay okay… ek sien nou. Nuwe vliek… ek't so bietjie 'n breinpoep beleef met die aankoue van die gedrog.

  3. harro

    Ek dink die ding is fake,die kar wat die ou ry is n left hand drive en in die oorspronklike fliek was al die karre right hand drive.soos hier in SA,maar ook moontlik dat die fokkin prawns in n ander land gaan neer slet het om katkos te koop 
    maar soos eninge ander doos kan ek verkeerd wees.

  4. harro

    @ arno west AKA olifan gaan dit n SA production weer of weer n US een?

Gooi Comment