Nando’s vat Cell C vir ‘n poes

In Fokken Main Videos deur griffin16 Eiertjies

Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 24,007 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNando’s vat Cell C vir ‘n poes

Comments

  1. Poeskop

    Hierie is SO fokken skerp ek dink CellC gaan hulle fokken polse sny!!!! Well done Nando's….jissis julle is cool…..

  2. Poeskop

    By the way CellC….ek dink julle is konte in elk geval (het 'n kontrak met julle!!!)

  3. Stinkvis

    Uitfokkenstekend! Seker nog een van Nandos se beste! Ek bet jou cellc gaan dit nou try en counter en baie fokken hard fail… fokken poes trevor noah, "like a hawk…" kakaaa!

  4. honnestront

    Bwhahaha. fooken well done nandos. ek gaan vreet sommer gou 'n hoenner by julle

  5. Tjoppie

    En weereens steek Nando's uit met die beste ad van die jaar!!! Hats off boys!

  6. Tjokka

    Fokken classic! Al is Nandos se hoender vir my kak is hulle ads nogsteeds die fokken beste!

  7. capie

    as jy jouself as n toffie uitgee, sal jy gelek word. ek is by cell c en dis hul swakste ads nog. hulle gee hulself as dose uit.

  8. Fran

    Brilliant ad, ek wens net Nando's wil soveel aandag gee aan hulle kos soos hulle ads. Hulle kwaliteit het soos fokkin heeltemal agteruitgegaan. In die Kaap inelkgeval. So sad, ek het nogal daarvan gehou en mens kan nie KFC eet nie want jy sal kanker kry en dood gaan daarvan. 

  9. Turd sandwich

    Nandos is bang vir fokkol, ek love dit, as jy jou soos 'n tril gedra gaan hulle jou pluk pappie!

  10. Parratjie

    Fanfokkentasties Nando's.  Ek het myself nou pap gelag.

  11. Vlaknaai

    CellC is n klomp naaiers – kry vir julle ! Daar vat Nandos julle hele ad campaign vir n poes!
    Lyk my hoeka iemand het CellC met n poes gegooi want hul diens is ook naai ! Nes hul fokn tos ads 

Gooi Comment